Page 11 of 26

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel

Posted: 07 Jan 2016 12:30
by SJC
Ek het nie nou die tydskrif voor my nie, maar as ek reg onthou word daar genoem dat jy 'n g-tec replacement bumper op het - wat R200 gekos het. :think:
Of het ek verkeerd gelees?

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel

Posted: 07 Jan 2016 16:32
by Michael
Nee jy het reg gelees Fanus, maar dit is net die manier waarop waarop dit geskryf is wat dit so laat klink.
Ek het die Patrol gekoop met n TJM bumper wat ek geruil het vir die G tech bumper. Dis net die bumper mod voor wat R200 gekos het

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel

Posted: 07 Jan 2016 19:38
by JoshJ
Ja Broer. Baie geluk met die 2de ene. Evan sal moet fokus, anders sal hy vir Fanus op stress :lol:

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel

Posted: 10 Jan 2016 12:55
by SJC
Weet jy hoeveel 'n nuwe g-tec bumper kos?

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel

Posted: 13 Jan 2016 21:27
by Tinus lotz
Wil jy hê ek moet vir g man vra of hy stock het of ga jy hom pm??

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel

Posted: 01 Feb 2016 20:49
by SJC
Michael, wie het jou 76mm exhaust gedoen, viper?
(prys? - wil myne ook doen. Het reeds die bokse uit gehaal, maar wil groter gaan :layrubber: )

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel

Posted: 01 Feb 2016 20:52
by SJC
Tinus lotz wrote:Wil jy hê ek moet vir g man vra of hy stock het of ga jy hom pm??
het hom pm gestuur. :thumbup:

(Het eers perongeluk vir graham/vanessa ge -pm... :redface: :surprised: :lol: )

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel

Posted: 02 Feb 2016 05:25
by Michael
Fanus, ek het myne by TNT in jhb gedoen. Dis net n gewone 2mm mild steel pyp. Hulle het n nuwe down pipe gemaak en als, dink ek het R2,800 betaal.

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel

Posted: 03 Feb 2016 07:12
by SJC
Tinus lotz wrote:Wil jy hê ek moet vir g man vra of hy stock het of ga jy hom pm??
Het hom 'n pm gestuur, maar die boodskap bly in die outbox. Beteken dit sy mailbox is vol? :think:

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel

Posted: 03 Feb 2016 12:57
by Michael
SJC wrote:
Tinus lotz wrote:Wil jy hê ek moet vir g man vra of hy stock het of ga jy hom pm??
Het hom 'n pm gestuur, maar die boodskap bly in die outbox. Beteken dit sy mailbox is vol? :think:
Fanus, eers wanneer hy die PM lees gaan dit uit jou outbox uit