Page 11 of 33

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Posted: 04 Nov 2011 13:34
by Grootseun
Sover die kondensaat aanbetref manne , streng gesproke vir elke liter brandstof wat in engine ingaan gaan jy n liter water agter uit kry - die vorm varieer net van water as engine en uitlaat koud is tot stoom wat jy nie eens sien nie as alles warem is nie, daarom sit on water traps op die gas analysers wat ons aan dyno rooms verskaf en gebruik ons 4 gas anliseerder 5 filters en word net op n warm engine gekoppel anders sit jy met water binne in jou 35k speelding

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Posted: 04 Nov 2011 13:41
by Gerrie
Klink vir my dan asof ek nie moet worry oor die nattigheid wat daar agter uitkom nie - werk vir my! So nou die groot vraag - sal ek vanmiddag my snorkel opsit, of nie?

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Posted: 04 Nov 2011 13:43
by Tinus lotz
just do it!!!! :thumbup:

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Posted: 04 Nov 2011 13:55
by Aries66
Waarvoor vra jy nog hy moes al laaaaaankal op gewees het. :rolling:
Of is dit skimp vir hulp?

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Posted: 04 Nov 2011 14:08
by Tinus lotz
gerrie n snorkel is n plus punt want jy kry skoon KOEL lug in jou engine wanneer jy stadig ry ek het die verskil agter gekom toe ek een op gesit het veral wanneer ek stadig 30kmh op sand ry want die lug vloei deur jou radiator ens waai dan die vinnig genoeg weg nie en maak jou kar swaarder op brandstof :mytwocents:
behalwe dat dit beter is vir water kruisings LYK DIT WINDGAT!!!!!!!
kry net een lol :rolling:

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Posted: 04 Nov 2011 14:15
by Gerrie
Nee, daai si nie 'n skimp vir hulp nie - die rede hoekom ek vra is eintlik twee ledig... ek het reeds die snorkel (dankie oom mac en Piet Petoors!) so moet hom opsit. Maar ek wil die kar se verfwerk nog optouch en as ek hom nou opsit beteken dit ek gaan hom net weer moet afhaal een of ander tyd as ek daai paneel oor-verf ensovoorts...

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Posted: 04 Nov 2011 14:19
by Tinus lotz
Gerrie
hulle sny n m@erse gat in jou fender om die pyp in te sit so doen dit eers en wannner jy dan later verf sal jy n oordentlike laag verf daar ook opsit want dan haal jy net die buite pyp af en spuit oor die gat!!!!!

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Posted: 04 Nov 2011 14:29
by Gerrie
Hahaha... watse ge-hulle? Ek is die ou wat die boor vashou en die moerse gat sny (pardon my French - bonjour!)
QQQ Gaan dalk moet moed bymekaar skraap vir dit...

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Posted: 04 Nov 2011 14:37
by Tinus lotz
sny die gat gerrie!!!!!!meet net mooi en verf dan ns4 of so iets oor die gat vir tydelik >>>>>>masking tape werk ook goed om die res van die area te beskerm sodat die verf nie krap of dop nie :thumbup:

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Posted: 04 Nov 2011 21:30
by David
Gerrie wrote:Ek weet van een petrol pomp op Lobo (onder die agterste passasier se voete onder die chassis) maar die filter sit sommer buite - 'n gewone petrol-filter.... of is daar 'n filter binne in die pomp ook? Of verstaan ek nou heeltemal verkeerd?
Daai lorrie van jou is baie meer gevorder as wat jy ooit sou dink en hy is gebou om te hou! As die pomp nooit vervang is nie behoort dit 'n dubbel te wees - die een voer die ander.
Ja jy het jou gewone inline petrol filter tussen die tenk en die pomp maar die pomp het ook sy eie filters - die onderste knoppe kan afdraai en dan kan daai filters uitgehaal en skoongemaak word :thumbup: Hulle behoort egter redelik skoon te wees want die ander eksterne filter het reeds die vuilgoed gevang.
Jy sal ook agterkom die Safari start baie makliker as jy die ignition net eers draai dat die pompe begin werk en dan verder draai dat die starter draai :mytwocents: