BANG!!! - DEAD!!!!
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
Koos, ek weet ons het elders op die forum ook oor die posisie van die intercoolers gesels...maar
1. Die mees algemene TB42D enjins wat uit die fabriek met turbos gekom het is die bakkie na 2008. Ek weet nie van 'wagons" wat uit die fabriek met turbos gekom het nie.
2. Die posisie van die 2008 (en daarna) 4.2 TDi bakkie se intercooler scoop is op presies dieselfde plek as my en jou ZD30 voertuie. My ou enjinkap is na Dannie se bakkie toe. Hy het presies net so gepas. Ek het beide die enjins en intercooler posisies self voor die tyd gaan meet om seker te maak ek neem die regte besluit. Sy bakkie is 'n 2008 met fabrieks turbo/intercooler.
3. Ek het 'n nuwe scoop-lose enjinkap gekry na my haelskade. Ek het hom op Herrie se VIN nr (4.5 petrol) bestel. Onder die hitte kombers aan die onderkant van die enjinkap sit die vasbout gate vir die scoop op presies dieselfde plek as die ZD30 se scoop.
Ek vermoed dat die scoop wat in die middel sit die "aftermarket" geinstalleerde turbo/intercooler se posisie is. Help my reg as ek verkeerd is.
Groete

Patrol fan!
-
- Patrolman
- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
JG , nee ek weet ook nie , slegs die 4.2 td S/W wat el al raak geloop het , was die scoop in die middel, maar soos jy se dit mag dalk aftermarket wees of so iets.
Gerrit, baie goeie verduideliking aangaande "metal fatique", ek verstaan dit nou ook baie beter met wat jy noem die termiese siklus wat oor n tydperk die metaal se eienskappe verander of verswak, die eienaardige aspek daarvan is dat mens nie die skade kan herstel nie, die "damage is done"" maw.
So Pieter , daar het jy dit nou.Dit het nie oornag gebeur nie

Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
eisjjjjjjjjj - Pieter my hart gaan uit na jou [en nou is Agarob su duplu ook murtu]
die nommer is (012) 529 6000.
die man om mee te praat is ene Jaques Labotsky maar hy word as hoogheilig beskou en my moer om met hom gepraat te kry sedert laasjaar Oktober ... hulle keer jou af en drop die foon in jou oor en argumenteer selfs - maar met Labotsky kry jy nie gepraat nie.
Ek het met Sylvia de Beer gepraat en sy bltyk die enigste ene te wees wat 'n snars omgee
Ek het sopas ook die "link" na hulle gestuur en vir Sylvia telefonies gevra om by te bly wat nou hier gaan gebeur.
Kom ons kyk of Nissan H K enigsins omgee vir ons as Nissan ondersteuners [hoeveel van julle het 3 (DRIE) 4x4 Nissans op die werf?
Mine is for sale - as of now. - sien my Isuzu of Ford ry in die toekoms.

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- ChristoSlang
- Patrolman
- Posts: 896
- Joined: 07 Apr 2009 16:54
- Full Name: Christo van Rensburg
- Nickname: ChristoSlang
- Home Town: Pretoria, ZA
- Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Garsfontein, Pretoria
- Has thanked: 28 times
- Been thanked: 136 times
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
Pieter, regtig jammer om te hoor van jou skade
Ek sien hierdie sticker op die "ander" Patrol forum. As Nissan jou probeer oortuig daai enjin het geen ontwerpsfoute nie, laat hulle dan vir jou verduidelik wat die sticker beteken!
PS: My 4.2 Patrol het 'n Cirrus intercooler en een of ander aftermarket scoop wat smack bang in die middel van die bonnet sit. Ek sal met graagte fotos daarvan stuur as dit in die toekoms kan help...

- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
Goeie dag mede forum lede,
Aan n ieder en elk wat hier reeds vir my raad en bemoedigende boodskappe gestuur het se ek baie baie dankie. Dit is darem werklikwaar iets anders wat hierdie forums vir mens se gemoed toestand beteken - daar is ander wat jou frustrasies, ergenis en leed met jou deel - en verstaan waaroor dit gaan. Baie baie dankie aan n ieder en elk van julle.
Wel die lllaaannnnggg pad van papierwerk het begin - maar soos die spreekwoord se - papier is geduldig en in meeste gevalle jou beste wapen!!
Die volgende is tans die situasie:
Ek het Dinsdag oggend 23 Maart met Jokkie (werkswinkel bestuurder Schus Nissan Parow) gaan gesels - en ons het lekker en lank gesels. Kortom - ek moet my saak op paier stel - al die nodige dokumentasie bewyse van die voertuig geskiedenis ens saam gee en alles wat ek tot my beskikking het om my saak te stel. Dit het uitgedraai op n lywige dokument - maar ek het sopas terug gekeer vanaf Schus Nissan en Jokkie het nou die volgende dokumentasie in sy besit:
1. Brief vanaf die vorige eienaar (Dr Brad Hoffman - iemand hier het sy Melville & Moon seatcovers gekoop) dat hy die voertuig nuut gekoop het in 2002 en die dienste getrou by Nissan laat doen het. Ek is die daaropvolgende eienaar van die voertuig.
2. Brief van Rivonia Toyota se handelaarshoof ( waar Dr Hoffman die voertuig ingeruil het) ter bevestiging dat die voertuig wel oor n volledige vervaardigers diens handleiding beskik het maar dat hulle dit verloor het.
3. Afskrifte van my Motorite warranty handleiding wat spesifiseer dat die voertuig volgens vervaardiger spesifikasies gediens moet word by n geriggestreerde RMI werkswinkel.
4. All afskrifte van my diens fakture van Bosch Auto Services waar my Patrol gediens is sedert ek hom gekoop het en wel RMI geriggestreerd is.
5. Die artikel wat in die Januarie 2010 SA4X4 tydskrif verskyn het - ja dis nie n Patrol nie maar n Hardbody met dieselfde enjin - die derde eienaar van die voertuig en 7 jaar oud en 179 000km op en nooit volgens die skrywer die binnekant van n Nissan werkswinkel gesien nie. En tog is sy enjin en "on board computer" (ecu???) deur Nissan SA vervang.
Jokkie gaan nou n skrywe rig en vra vir n "claim of goodwill" - dit is wat hulle dit noem. Dan gee my motorite warranty polis my darem ook R20 000 se dekking op die enjin spesifiek wat n bydrae weer kan wees tot Nissan se "expenses". My Patrol staan tans by my huis - Jokkie wil he ons moet eers kyk wat se Nissan SA voor ek die kar na hom toe vat en hy oopgemaak word om presiese skade te bepaal.
Ek wil nou nie my kuikens tel nog voor hulle eiers is nie - maar ek glo en vertrou ek het n sterk saak - my voertuig is nou wel al n 8 jare oue model maar die kilometers is ontsettend min vir so n voertuig. Ook my diens rekords glo ek tel in my guns - al is my eie dienste nie by Nissan self nie se Motorite spesifikasies die voertuig moet in ooreenstemming met die vervaardiger spesifikasies gediens word. RMI werkswinkels is geriggestreer by die motornywerheids raad net soos wat vervaardigers moet wees en moet aan dieselfde streng vereistes voldoen.
Nou ja - kom ons kyk wat kry Jokkie uitgerig - ek weet my geduld gaan hier baie op die proef gestel word en het geen illusies daaromtrent nie. Indien daar egter nie sukses bereik word met hierdie kanaal nie is daar darem nog ander kanale wat ook gevolg kan word. Ek is nie van plan om dit in n gil, skree en vloek oorlog te laat ontaard nie - daarom se ek papier is n gedigte en geduldige wapen. Ek vertrou dat wat ook al die uitkoms hiervan gaan wees die liewe Vader dit so bestem het en ek my daarby sal moet berus - maar nie sonder om my stem dik te maak nie.
Ek hou julle op hoogte soos dinge "progress" - bid saam met my dat ek hierdie oorlog sal wen asb!!!

Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333

- Abri Hoffman
- Patrolman
- Posts: 526
- Joined: 30 Apr 2009 14:06
- Full Name: Abri Hoffman
- Nickname: Abri
- Home Town: Monument Park
- Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
- Home Language: Afrikaans
- Location: Monument Park
- Been thanked: 7 times
- Contact:
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
Sterkte met die saak Pieter.
My Hardbody se engin is in 2007 met Jokkie se hulp deur Nissan vervang. Die bakkie was toe 5 jaar oud maar die kilo's was ook rondom 140k. Ek het dit vir die eerste 50 000km deur Nissan laat diens en daarna dit self gedoen. Johan Sevenster se Hardbody se engin het op 150 000km ook gegroet en is ook deur Nissan vervang. Syne het egter 'n aftermarket intercooler en chip opgehad en was ook 'n 2002 model.
Ek vermoed oom Mac se kilo's was bietjie hoog of dat hulle hul beleid in die tussentyd verander het. Die manier wat Oom Mac behandel is, is egter onaanvaarbaar.
My eis het so 3 weke geduur vanaf datum van indiening tot ontvang van engin.

2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
"Jack Russel"
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
Hi Abrie
As jy kyk na NIssan SA se skrywe aan my voer hulle aan:
nie alle dienste van my kar was by Nissan gedoen nie [slegs twee (2) dienste was nie by Nissan nie - waarvan die een deur die NISSAN agentskap - Imperial Nissan Parow - SELF na 'n ander werkswinkel gestuur is voor die kar aan my afgelwer is.
die kar se JARE is al te oud [ons verwys na Oktober 2009]
en laastens die kilo's synde "te hoog" - en vra ek met trane in my bloedblope ou-blou oë - Hoeveel verskil 180 000 teenoor 220 000 tussen GRATIS enjin en ECU en "myle is te hoog" ? [in my oogpunt is daar bitter min verkil in slyting tussen 180 en 220 ]
Ek lees nou Pietre se ondervinding met Jokkie van Parow - hierdie *** watewwer van Imperial Menlyn het my uitgekoggel toe ek hulle vra om my te help om die eis aan Nissan te stel .. sy woorde was: "Is jy dan nou mal, Nissan sal nooit as te nimmer so iets doen nie" en al my argumente dat daar talle voorvalle was waar Nissan dit wel gedoen het - op dowe ore geval.
Gister het ek met Sylvia de Beer gesels en weereens die Patrol en di eTerrano se saak aan haar gestel [het ek julle al genoem - die Terrano se enjin het ook geblaas?] - en hart en mond is ek beloof vòòr 12-uur vandag bel sy my met 'n antwoord.
Dis nou byna 3-uur ... ek wag steeds.
So ernstig as wat ek VIR Nissan opgekom het oor baie jare, so ernstig is ek nou TEEN hulle
Waar ek nog 3 Nissan 4x4's besit sal ek binnekort geen meer hê nie - so eenvoudig soos dit'
(Dwergie het giseraand afgetel - net waarvan ons verseker WEET - het 17 van ons vriende en kennise Nissans gekoop op my aanbeveling wat andersins Toyota en Jeep en Mazda en wat nie nog nie oorweeg het] - as daar ooit 'n geval van "stank vir dank" was, dan is dit my episode met Nissan en Imperial Nissan [VERAL die Menlyn tak]

- Fanie1
- Full Member
- Posts: 32
- Joined: 02 Jun 2009 16:36
- Full Name: van Zyl
- Nickname: Fanie
- Home Town: Port Elizabeth
- Current 4x4: 1998 Patrol 4500 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Port Elizabeth
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
Jammer om te hoor van al die moeilikheid en hartseer!!!!
Ek wil net se dat dit nie net Nissan is waarmee mens deesdae moeilikheid het nie.....dit wil vir my voorkom of motoreienaars met al die agentskappe sukkel. Ek is tans besig om met die plaaslike Daimler-Chrysler agentskap 'n pad te loop wat ook reeds oor vele maande strek oor swak en onaanvaarbare diens. Ek praat van basiese dinge soos die na-laat van vervanging van remskoene tydens 'n onderhoudsdiens, ens. Op 'n keer is 'n "schammie" onder die bonnet vergeet. Gelukkig het ek dit opgemerk voordat skade berokken is. As daai lap tussewn die waaier en poelies ingegaan het kon daar sports gewees het??
Baie sterkte, ek hoop jy kom gou reg!!
Fanie

If you speak of beauty, though alone in the dessert, you will have an audience.....
(Kalil Gibran)
1998 4500 GRX, Vd Linde Conversion (step1), ARB repl. b/bar, F/runner roof rack with awning, O/back drawers, 80l N/Luna, OME susp, Bridgestone Duelers A/T
(Kalil Gibran)
1998 4500 GRX, Vd Linde Conversion (step1), ARB repl. b/bar, F/runner roof rack with awning, O/back drawers, 80l N/Luna, OME susp, Bridgestone Duelers A/T
- Abri Hoffman
- Patrolman
- Posts: 526
- Joined: 30 Apr 2009 14:06
- Full Name: Abri Hoffman
- Nickname: Abri
- Home Town: Monument Park
- Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
- Home Language: Afrikaans
- Location: Monument Park
- Been thanked: 7 times
- Contact:
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
Oom Mac, ek het so gesien, daarom se ek, ek vermoed dat die kilo's te hoog was en hulle net verskonings gesoek het. Die redes wat hul aanvoer hou geen water nie aangesien ek my Hardbody vir 90 000km self gediens het met geen bewys van enige dienste nie.
Hou egter hierdie spasie dop, ons het Jaques Labowski se baas opgespoor en ek sal so gou doenlik sy nommer plaas.
Hou egter hierdie spasie dop, ons het Jaques Labowski se baas opgespoor en ek sal so gou doenlik sy nommer plaas.
2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
"Jack Russel"
- Abri Hoffman
- Patrolman
- Posts: 526
- Joined: 30 Apr 2009 14:06
- Full Name: Abri Hoffman
- Nickname: Abri
- Home Town: Monument Park
- Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
- Home Language: Afrikaans
- Location: Monument Park
- Been thanked: 7 times
- Contact:
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
Pieter sien my post oor Nissan contact details http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 8740#p8740
2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
"Jack Russel"
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 0 guests