Page 2 of 2

Re: Park Distance Control

Posted: 24 Mar 2010 23:23
by Pieter du Toit
JohnDough wrote:Oh yes on the Land Cruiser Forum someone fitted a camera sourced from Top CCTV inscape town.... maybe someone down there can have a look. Pieter, ek sien op jou profile het jy al klaar n DVD voor en agter, jy sal heel moontlik die kamera se video dan op die dvd se video kan sit.
John (smaak my jou regte naam is Andries??)

Dankie - my DVD het n external video input socket agter - so sal beslis bietjie ondersoek instel - maar nou vir eers moet die Patrol se engin regkom. Ek sal wel vir julle ouens gaan kyk by Top CCTV hoe lyk die setup - en wat die prys is en julle laat weet.

Groete

Re: Park Distance Control

Posted: 25 Mar 2010 06:03
by AndriesS
Ek het nogal gedink jou prioriteite het nou verander. Ek het vrydag een bestel en dit al gekry hierbo. kamera is lekker klein , ek wil nou net kyk hoe ek dit gaan insit. Sal dalk maar n paar fotos neem.