Page 2 of 2

Re: Paramedics in Iceland

Posted: 22 Mar 2010 15:37
by JG Shields
Koos, my 2001 ZD30 se enjinkap het presies reg gepas op Danny se 4.2TD bakkie. Sy bakkie is 'n 2008 model wat met turbo uit die fabriek gekom het. Die intercooler posisies is presies dieselfde. Ek dink die "aftermarket" intercoolers sit net waar hulle wil.

Re: Paramedics in Iceland

Posted: 23 Mar 2010 08:37
by KOOS BEST
Goed om te weet , ek het eenkeer myne vergelyk met n VN voertuig in Moz , en die scoops was op verskillende plekke.