Hopelik kan ons in Julie al ons eerste mooi trip gooi as ons die Ben 10 challenge aanpak. Sou hou van n kort trippie na Bots of Lesotho maar met hierdie Covid stories hou mens eerder binne die grense. Augustus is dit rivier-trip. Hopelik kan ons hierdie of volgende naweek bietjie DeWildt aanpak en gaan leer hoe die offroad ding werk. Wag net vir Piet Connan se ysters
Gaan boek solank jou plek vir die Patrol 70th te Goerapan in September.
Hi Leon, wat n surprise. Ons moet weer kontak maak. Ek het my naam neer gesit vir die Goerapan trip so ons sal mekaar definitief daar sien. Sien jy's al n ou hand hier, kan my paar tips gee!