Re: So I got the Holy Grail!
Posted: 15 Mar 2021 22:03
Mooi kar ou by g man gekoop?
Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://www.patrol4x4.co.za/
Gerhard ja
Een Woord.........VALUE...........en op die koop toe kry jy NOG beter as jyweetwat....ons het al baie daaroor gechat.Francois Theron wrote: ↑15 Mar 2021 16:03Jip! Uiteraard nog nie self gery nie maar die laaitie is baie impressed! Hy reken 4.5 EFI Cruiser kan vergeet! Hy kan nie uitgepraat raak oor die krag nie en lyk my nog ligter op brandstof ook!petri oosthuizen wrote: ↑15 Mar 2021 13:48 Geluk Mater!!!!!!!!!!!
.........En?? Groot verskil van Greens af??