Re: UNLEADED petrol in n GQ 1995
Posted: 30 Oct 2020 12:00
Mr Bogyman - Christo, moet asb NIE William Penns Valve Ease in jou TENK gooi nie [direk deur die carb as skok behandeling werk] MAAR in jou tenk gaan lĂȘ daai grafiet poeier net onder in die tenk en verstop jou "pick up" Ek het kilogramme grafiet poeier uit my tenk gehaal to ek nie meer behoorlike vloei na die vergasser gekry het, ni.
Gooi liewer 'n koppie 2SO in die tenk
Gooi liewer 'n koppie 2SO in die tenk