Page 2 of 2
Re: Fuel gauge SENSOR GQ
Posted: 24 Jun 2021 18:24
by SJC
Re: Fuel gauge SENSOR GQ
Posted: 25 Jun 2021 05:29
by Peter Connan
Sit 'n jerrykan agter in en ry die ding leeg.
Dan weet jy mos.
Re: Fuel gauge SENSOR GQ
Posted: 02 Jul 2021 21:21
by SJC
Wysertjie was so 3mm onder leeg lyn, toe vat hy 83l...
Ander GQ eienaars, hoe ver onder leeg lyn kan hy gaan voor hy regtig leeg is?
Maar dan kan dit seker ook wees dat myne nie akuraat is nie.
Sal nog die jerry can ding probeer...
Re: Fuel gauge SENSOR GQ
Posted: 04 Jul 2021 17:01
by SJC
Het 25 lieter gevat om vol te maak alhoewel meter amper op half is....
Re: Fuel gauge SENSOR GQ
Posted: 29 Nov 2021 16:19
by SJC
Peter Connan wrote: ↑25 Jun 2021 05:29
Sit 'n jerrykan agter in en ry die ding leeg.
Dan weet jy mos.
Het hierdie oefening gedoen.... nie regtig beplan nie, ook nie jerry kan met petrol byderhand gehad nie..... my vrou het sonder petrol gaan staan.
20 liter bring armpie tot op rooi lyn. Goed om te weet hoeveel oor is op rooi.

- 52C52F85-A0D9-4BC2-810D-958E253DC742.jpeg (1.53 MiB) Viewed 5538 times
Het 93 lieter ingegooi...
