Page 2 of 3

Re: Newbie van Pta

Posted: 10 May 2019 08:58
by Stefan
:welcomewave:

Re: Newbie van Pta

Posted: 18 May 2019 21:13
by Seandp
So na n lang dag is ek uit eindelik n Gu eienaar maar moet net eerstens weer eens dankie se vir Al die hulp van Tinus af en die moeite ek wardeer dit op reg om van iemand af te kom wat jou skaars n week ken en so plus minus 40 oproepe se gesels oor en weer.Kan ek net eerlik waar se Tinus jy is die beste ek het baie Respek bir jou na al die hulp vandag.So ek is vanoggend 5uur hier uit by my deur in m bakkie gespring saam met my vrou en kids en ons is oppad Louis Trichardt toe om na n 4.5 te gaan koekeloer.Kom daar bekyk so die kar en gaan ry so paar blokke met hom.Stop toe weer by die eienaar en ek het net n gevoel maar nie die regte gevoel nie ek besluit toe om nie die kar te koop nie en ek bel vir Tinus,sy woorde was gee my so paar minute ek laat weet jou nou en toe so 30min later kry ek so paar boodskappe van hom en n paar fotos. Nou ja stop so 3uur se kant weer trug by die huis van die lang pad en n vinnig inkoppie by uitkyk.5uur spring ons weer in die kar oppad benoni toe om na kar nr2 te gaan kyk ons kom daar en daar staan die kar ek gaan ry so lang draai met die kar en als voel 100% nou ja stop by die eienaar en ek besluit toe dis die kar vir my.Ons reel die betaling met n lang gesukkel want absa was op sy beste weer vinaand.Half 8 trek ons daar weg en stop eers by die garage om bietjie petrol in te gooi en daar is ons oppad huis toe.

Re: Newbie van Pta

Posted: 18 May 2019 22:30
by Tinus lotz
Geluk makker baie happy km met hom :thumbup: : :thumbup:

Re: Newbie van Pta

Posted: 18 May 2019 23:34
by hugejp
:bravo:

Maar ek moet vra... :rolling: het julle nie diesel ingegooi nie...

:thumbup:

Re: Newbie van Pta

Posted: 19 May 2019 06:59
by Seandp
Hy staan reg om in te gaan

Re: Newbie van Pta

Posted: 19 May 2019 20:57
by Seandp
Haha askies blonde oomblik haha nee hy het n 4.5 in was n 3.0 diesel kar gewees maar nou gaan hy een van die dae n 4.2 diesel in kry 4.5 is baie nice motor maar is net te swaar op sous

Re: Newbie van Pta

Posted: 20 May 2019 16:26
by Peter Connan
Geluk!

Re: Newbie van Pta

Posted: 20 May 2019 16:40
by hugejp
:rolling: :rolling: :rolling:
Seandp wrote: 19 May 2019 20:57 Haha askies blonde oomblik haha nee hy het n 4.5 in was n 3.0 diesel kar gewees maar nou gaan hy een van die dae n 4.2 diesel in kry 4.5 is baie nice motor maar is net te swaar op sous

Re: Newbie van Pta

Posted: 21 May 2019 08:17
by offroadbiker
Geluk :thumbup:
Hou ons op hoogte van die verandering!

Re: Newbie van Pta

Posted: 21 May 2019 20:41
by Jorrie
:welcomewave:
Welkom by ons!