Page 2 of 9
Re: Duine trip 2019. ???
Posted: 10 Apr 2019 17:06
by Tinus lotz
My en wyfie se naam ook asb
Re: Duine trip 2019. ???
Posted: 10 Apr 2019 22:16
by Kagiso II
First week October, I am IN . [with Dwergie] and LOBO
Re: Duine trip 2019. ???
Posted: 11 Apr 2019 08:06
by Alex Roux
Ek is in vir 24-28 Sept.
Oktober gaan baie moeilik wees vir my.
Re: Duine trip 2019. ???
Posted: 11 Apr 2019 17:56
by Turbologix
Tommie wrote: ↑02 Apr 2019 19:12
Naand Maats.
Ons het weer die jaar sandry te GOERAPAN. En ek is baja opgewonde om te se dat daar vinnige en baja vinnige Patrols gaan wees. Llewlyn en Allen het ook aangedui dat hulle gaan bywoon. Maak n knoop in n belangerike plek en skryf die datum neer. Onthou dt is n gesins naweek, en almal is welkom. Vir ons diesel manne,( ons het laasjaar gesien dat daar nou nie net meer een "TRILL' is vir sandry nie) , glo ek dat SOJO n verassing gaan opdis. So moet nie verbaas wees as daar n diesel met ergelike swart rook en n 12mm pomp, groot turbo daar opdaag nie. G-TECH sal ook met "STORM' daar wees en Phil ook met n wakker 4.8 wat deur G-TECH gedoen is sal daar wees. YSTER 2.0, en nog velle meer. Maats bring jou standaard Patrol en kom geniet die naweek saam goeie mense.
Indien enige iemand in die chalets wil bly moet julle die maand julle bespreeking vasmaak, die chalets is baja gewild. Meeste van ons Patrollers gaan kamp.Ek is ook besig met borge, en vra enige iemand wat belangstel of wat iemand ken wat sal belangstel om borge te gee ons sal laat kontak. Ons sal reel vir die nodige dokumentasie indien daarna gevra word.
Die datums is
Ongelukkig sal daar op n nuwe datum besluit moet word - Pan is uitgeboek vir die naweek
Maak vas die 'bra straps", byt vas die vals tanne..... Die Goerapan event gaan groot wees
Tommie, dankie vir jou reelings, die manne v Turbologix is die eerste groot borg. Hulle het bevestig dat die NHRA 1/4 Mile Drag Lighting Equipment beskikbaar sal wees- Gratis Mahala
Die 2de week in Oktober sal die beste pas
Re: Duine trip 2019. ???
Posted: 12 Apr 2019 05:45
by David M
Turbologix wrote: ↑11 Apr 2019 17:56

Well that almost settles it as those liggies are very important.
Re: Duine trip 2019. ???
Posted: 14 Apr 2019 05:50
by Tommie
More Maats.
Dirk kan ons asb n afsny datum gee aan die voting pole? Dit lyk vir my op die stadium dat dit die 2de week in Okt gaan wees.
Vir die wat chalets wil bespreek, julle kan op Goerapan se web tuiste gaan. Daar is besprekings details.
Het ook al met Piet Kotze die eienaar bevestig dat hy weer die agterste pan vir ons sal reg he vir die drags.
Groot dankie aan Turbo Logixs vir die borg, ons waardeer vreeslik.
Re: Duine trip 2019. 9-13 October
Posted: 01 May 2019 18:33
by Tommie
Naand Maats.
Ons is terug van n baja lekker roete deur Botswana. Al die Patrols is veilig terug. Ons het dieselfde roete as verlede jaar gery vanaf Maun na Khwai. En dan deur na Seronga. En oor met die Ferry. Die keer was dit vinniger, geen water nie,maar wel dik sand. Dankie vir almal wat saam gegaan het, was lekker om almal saam te kon he. Sal vir Corrie en Ria vra om fotos op te sit. Ek werk aan n trip report.
Wil net bevestig dat die naweek van Goerapan,ons datum die 9-13 Oktober gaan wees. Julle moet asb vroegtydig bespreek vir die chalets indien julle daarin wil bly.
Groete
Re: Duine trip 2019. 9-13 October
Posted: 18 Jun 2019 13:23
by PathMaker
Cool, I hope there are lots of BIG prizes this year ... because with so few attendee's I have only competition with Yster 2.0 (Never got to show them who's boss last year!) LOL. Hope not to eat Upington sand, dit proe sleg!
There is a STORM coming ...
Sorry "Chippie oielie" dudes, but we're fast enough not to be caught by the KFC smelling diesel James Bond smoke shield move.
Booked in for performance dyno, going back up to 305BHP soon, if not more with some G-Tech mods.
PS. Graham says that enough oomph for a crazy woman driver! Sy gat patat!
On a more serious note, please can we get the list going again as G-Tech will be sponsoring again this year and need to know in advance some numbers.
Our suppliers also give goodies and I need to start the blood extraction from those stones now already.
Thanks so much and safe travels and never drive faster than your guardian angel can fly!
Vanessa
Re: Duine trip 2019. 9-13 October
Posted: 29 Jun 2019 22:06
by aceventura

Vir die mense wat nog nie daar was nie; is daar spesiale groep tariewe vir kamp en die 4x4 bane? is daar warm stort geriewe by die kampplek? enige iemand wat kinders <8 jaar saambring (ek het ‘n seuntjie van 4)? hoe is die weer daar in Okt? neem aan warm in die dag en koud in die nag?
http://kalaharigoerapan.co.za/index.html
Re: Duine trip 2019. 9-13 October
Posted: 17 Jul 2019 07:59
by Tommie
More Maats.
Ons tyd kom nou gou nader. Jacques die weer is maar warm in die aand en koel in die nag, maar darem nie bitter koue nie,, maar ek is nie in beheer van die weer nie, daar mag dalk koue front deur kom, so bring maar warm jasse saam. Nee daar is nie spesiaale tariewe vir groep bespreekings nie, en ook nie vir die duine ry nie. Bring asb jou 4 jarige saam, die hele naweek is n familie naweek. hy kan sy fietsie en karretjies saambring daar is baie speel plek vir hom/haar.
Maats dan wil ons die jaar die vinnigste Patrol in Suid Afrika kroon. Diesel sowel as Petrol, jou Patrol hoef nie n nissan engine in te he nie. die Kaapse manne moet asb daar wees, ek sal n trofee opmaak en ons sal die vinnigste manne die aand van die prys uitdeeling kroon.
Kom ons maak die jaar se duine trip een om te onthou. Tinus het ook gereel dat die koerantmanne daar gaan wees.
Ons gaan weer een gemeenskaplike vuur maak in die middel van ons kamp kring, en almal saam braai en kuier, indien enige van julle nog inligting wil he, moet nie huiwer om te vra nie.
Groete