Page 2 of 2
Re: Patrol Visco 4.2
Posted: 06 Feb 2019 17:57
by Louis Nel
Ek het jou ge PM Andre.
Re: Patrol Visco 4.2
Posted: 25 Feb 2019 19:04
by hugejp
Hi Louis,
Het ons 'n verdict op daai viscous clutch?
Re: Patrol Visco 4.2
Posted: 01 Mar 2019 12:01
by Louis Nel
Yes yes ek het sorry boyz ek het my google chrome gereset en al my passwords virgeet. Wat ek gesien het is die fan se gaate line nie op die. My visco is te klein aan fan kant en ek weet nie of mens net n ander fan kan kry nie. Maar vir die engine kant kon ons nie 100% toets nie want daai boutjies like mos om te strip so ons het nie teveel gekaring daar nie. Ons het roweg gemeet en dit lyk of die visco sal pas op die 4.2diesel. Net nie seeker oor die fan nie.
Re: Patrol Visco 4.2
Posted: 02 Mar 2019 07:15
by mvcoller
Ek het jare terug "n nuwe vicous vir my 4.2 petrol gekoop en ook gevind die bout gate op die fan was nie dieselfde as my fan nie. Het toe 'n ander fan gekoop met die regte gat spasieƫring en ook die regte offset.
Re: Patrol Visco 4.2
Posted: 02 Mar 2019 09:08
by hugejp
Louis, ek dink ek soek hom.
Ek wag net vir Michael se "blessing" dat hy sal reg wees vir my wa.
Re: Patrol Visco 4.2
Posted: 03 Mar 2019 19:46
by Louis Nel
Reg so, ek sal hom een kant hou.
Re: Patrol Visco 4.2
Posted: 03 Mar 2019 21:02
by hugejp
Dankie boet!