Page 2 of 2

Re: 4.8 GRX auto concerns

Posted: 27 Feb 2019 12:37
by Tinus lotz
Iam sure it does going to check mine also

Re: 4.8 GRX auto concerns

Posted: 27 Feb 2019 13:37
by ces
pgreeff wrote: 27 Feb 2019 09:58
When I installed the new fuel pump a few weeks ago I bypassed the chip and installed the new fuel pump. Immediately I noticed an increase in performance, by a lot, and a significant improvement in fuel economy. After about one tank of fuel (I use about 3/4 of the main tank per week) I noticed the flaring had all but vanished.
Paul, bly dit lyk of jou probleem iets van die verlede is!!

Off-topic: Wat is jou brandstofverbruik, noudat jy die nuwe pomp opgesit het? (...weet julle petrol ouens praat nie graag DAAROOR nie :rolleyes: - ek vra want mens weet nooit watter ryding eendag my "naam" op hom het nie, dan weet ek klaar wat om te verwag!)

Terwyl ons info uitruil: QQQ - ek kry 6.5-7.5km/l op my 1998 4.2 D (intercooled turbo conversion); en 5.5km/l op my 1985 L28 game viewer

Christoph

Re: 4.8 GRX auto concerns

Posted: 08 Mar 2019 19:55
by Pieter Roux
interessante waarneming.............

Groete

Pieter

Re: 4.8 GRX auto concerns

Posted: 09 Mar 2019 07:14
by pgreeff
ces wrote: 27 Feb 2019 13:37
Off-topic: Wat is jou brandstofverbruik, noudat jy die nuwe pomp opgesit het? (...weet julle petrol ouens praat nie graag DAAROOR nie :rolleyes: - ek vra want mens weet nooit watter ryding eendag my "naam" op hom het nie, dan weet ek klaar wat om te verwag!)

Terwyl ons info uitruil: QQQ - ek kry 6.5-7.5km/l op my 1998 4.2 D (intercooled turbo conversion); en 5.5km/l op my 1985 L28 game viewer

Christoph
Christoph, ek kry nie naby jou verbruik nie, maar sover slegste is 4.9 km/l. Ek probeer ook nie op die oomblik lig ry nie, so stadsverkeer en swaar voed meeste van die pad. Ek het ook al 'n paar bo 5 gehad. Voorheen was ek gelukkig om 5 km/l te haal.

Ek is geintereseerd om te sien wat maak sy op die oop pad. Dit was vreemd, maar oop pad was die verbruik vir my sleg, en dis waar ek sou gedink het die petrol verbruik sal verbeter.