Page 2 of 7
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Posted: 24 Jul 2018 07:49
by iandvl
Kagiso II wrote: ↑23 Jul 2018 22:23
die file maak nie oop hier by my nie ? hy wys dis Excell maar probeer in PDF oop maak [Adobe Acrobat]
Hoe gemaak ?
Oom Mac - Die icon wys net "Excel". Neem aan omdat die XML-format data is.
In elk geval, die regte program om oop te maak is Garmin BaseCamp. Mens kan hom vernuut download hierso:
https://www8.garmin.com/support/downloa ... sp?id=4435
Alternatief, sal jy hom ook met Google Earth kan oopmaak, al is dit partykeer minder "suksesvol" (ie: die roets sal nie mooi wys nie ens). Hy is beskikbaar (vernuut) hierso:
https://earth.google.com/download-earth.html
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Posted: 24 Jul 2018 12:08
by Kagiso II
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Posted: 24 Jul 2018 12:24
by Kagiso II
As die Groep wat gaan wil, dan kan Oompie vir julle reel met SERONGA sending stasie dat julle daar kan kamp vir 'n oornag.. Dit is ook die BESTE basis om vandaan julle MAKORRO RITTE te onderneem. [slegs 40 pula per persoon MET warm storte en spoel toilette met 'n Gents & Ladies apart !!]
Voorts het ek ook die koordinate van OLIFANTSPAN midde in Selinda Forest Reserve [ons Uitreik groep slaap NêRENS anders as daar oor nie]
Daar is ook n wilderniss Kamp net buite Moremi North Gate [BAIE goedkoper as verblyf binne Moremi] dan ry jy net "Dagbesoek by Moremi in
Julle moet ASSEBLIEF nie Tshodilo Hills mis op die terug roete nie .. Daar is 4,000 Boesman tekeninge in grotte en teen die kranse [daar is gidse]
Jammer julle gaan die Drotsky Grotte mis
Sterkte met di ereelings
Vra gerus as julle info nodig .. Ek ry daai paaie al sedert 1997 met ons Uitreike
Van der Poast Paneel @ Tshodilo
Van der Post Paneel @ Tshodilo
OlifantsPan
Olifantspan in Selinda Forest Reserve
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Posted: 24 Jul 2018 13:41
by iandvl
Oom het dalk verkeerd die "Always Open with Adobe" check box ding gekliek...
Verskoning, ek gaan maar in ingels moet tik, want my Afrikaans gaan my nou in die steek laat...
- Right-click on the link with the GPX file.
- Select location to save the GPX file and optionally give it another file name
- Browse for the file you downloaded in step 3.
- The GPX data should now appear in BaseCamp.
If you are using Google Earth, the steps will be similar, but you will need to click on File->Open and change the file type to "GPS".
I am not particularly familiar with MapSource.
Sterkte. Laat weet as Oom nog sukkel. Sal maar kan plan maak.
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Posted: 24 Jul 2018 14:27
by Tommie
Oom Mac.
Nou wat is die rede hoekom Oom nie saamgaan nie? Ek sal plan maak om by Oom te kom kers opsteek nader aan die tyd. Sal beslis gebruik wil maak van die inligting.
Groete
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Posted: 24 Jul 2018 14:42
by iandvl
offroadbiker wrote: ↑24 Jul 2018 14:08
I had to create a new List folder before I could import the file..........
Dirk,
Dis dalk baie moontlik - ek het die vorige pos maar van "memory" getik...
Ek is nie naby my BaseCamp masjien nie, so ek kan nie kyk nie. En op my ourderdom begin my "memory" vol geite raak...
MAW: jy is seker korrek...
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Posted: 24 Jul 2018 14:46
by Kagiso II
Thanx Ian .. Oompie got it now [murrrse gesukkel

] but I got it. Thanx Bro
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Posted: 24 Jul 2018 14:50
by Kagiso II
Tommie wrote: ↑24 Jul 2018 14:27
Oom Mac.
Nou wat is die rede hoekom Oom nie saamgaan nie? Ek sal plan maak om by Oom te kom kers opsteek nader aan die tyd. Sal beslis gebruik wil maak van die inligting.
Groete

- Sou baie graag wou Tommie .. Ek gaan ieder geval nou Desember daai roete ry [MEESTE daarvan] met ons Bybels Uitreik [Bibles for Christmas]
Julle datums val saam een van Oompie se ander Uitreike

Re: Botswana 2019 - Forum trip
Posted: 28 Aug 2018 18:23
by Vastrap
Tommie
Ek het met Graham en Vanessa gepraat en ons wil graag saam gaan. Sit asb ons name solank op en laat weet sodra julle datums bepaal het sodat ons dit in ons dagboeke kan vasmaak
Groete
Corrie & Nita Pretorius
Re: Botswana 2019 - Forum trip
Posted: 27 Sep 2018 14:37
by Alex Roux
Tommie
Soos bespreek, sit my asb op vir 2019