Weegbrug kopseer

Q&A: Stuff to make your trips and camping more comfortable.
User avatar
Abri Hoffman
Patrolman
Patrolman
Posts: 526
Joined: 30 Apr 2009 14:06
Full Name: Abri Hoffman
Nickname: Abri
Home Town: Monument Park
Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
Home Language: Afrikaans
Location: Monument Park
Been thanked: 7 times
Contact:

Post by Abri Hoffman »

Ek het gister my GQ laat weeg. Droog met ongeveer 10l petrol in die tenk, slegs die laaistelsel, dakrak en daktent. Geen bagasie geen pasasiers weeg sy in op 2650kg. GVM op die lisensie se 2673. Dit beteken ek is effe in die tjol. Sal maar die weegbrue misry, ek verkies in elk geval om weg te bly van die hoofroetes.
2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
User avatar
duckitt
Senior Member
Senior Member
Posts: 145
Joined: 24 Jul 2009 10:44
Full Name: Charles
Nickname: Charles
Home Town: Cape Town
Current 4x4: 4.8 GQ Patrol 4x4 & 1996 (4.8) SGL GU was n 4.2 Petrol
Home Language: Afrikaans

Re: Weegbrug kopseer

Post by duckitt »

Hi manne
Ek het mos nou al my deel van nonsens gehad en die wet is baie duidelik ,Hulle is plein besig om nonsens te soek ons karre is nie n bakkie nie en dit beteken dat slegs jou band groote en gewig dra vermoe mag gebruik word op die kar my fine was totaal onwettig uit geryk artikel 238 se dit en 239 wat hulle gebruik is van toepassing op bakkies, minibus, bus en vragmotors nie op n sedan of n stasiewa nie ky maar by my vorige skrywe die artikels is daar geplaas
Groete en lekker kerstyd vir almal
Charles Duckitt
Duckitt Security Services
online7584692@telkomsa.net
0837085003
0219766432
User avatar
duckitt
Senior Member
Senior Member
Posts: 145
Joined: 24 Jul 2009 10:44
Full Name: Charles
Nickname: Charles
Home Town: Cape Town
Current 4x4: 4.8 GQ Patrol 4x4 & 1996 (4.8) SGL GU was n 4.2 Petrol
Home Language: Afrikaans

Re: Weegbrug kopseer

Post by duckitt »

Abri in die nuwe jaar moet jy vir my al jou besonderhede laat kry want jou plaat lees ook verkeerd soos myne en nissan sa het nou vir my n brief laat kry wat die regte gewigte aan dui omdat die wet bepaat dat hulle nie die plaat mag verander nie en op die natus stelsel het hulle ook die nodige veranderings laat aanbring wat se ons karre mag 1500kg voor 1800kg agter en 2920kg gvm en 5620gcm het wat alles verander
Groete
Charles Duckitt
Duckitt Security Services
online7584692@telkomsa.net
0837085003
0219766432
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Weegbrug kopseer

Post by JG Shields »

More Charles,

Twee vrae:

1. Wat is die presiese detail wat jy nodig het vir die uitreik van so 'n brief? Ek sal ook verkies om met so papiertjie in my sak rond te ry.

2. Is daar tans 'n verskerpte aksie op die paaie waarin die 4x4 voertuie geweeg word?

Groete
JG
Patrol fan!
User avatar
Tjaart
Senior Member
Senior Member
Posts: 329
Joined: 29 May 2009 16:08
Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
Nickname: TJ
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria
Been thanked: 2 times

Re: Weegbrug kopseer

Post by Tjaart »

Ek laat my nie vertel dat ons 4x4 voertuie enige skade aan die pad aanrig nie. 'n Trok van 40 ton doen die die skade, nie ons met iets van 3500kg+ nie. KAK storie. Dis net geldmaak poging. SKLEMS... :oldtimer:
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil

Aut vincere aut mori
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: Weegbrug kopseer

Post by Pieter du Toit »

Mense mense ...mense - soos die spreekwoord se HKGK!!!! :naughty:

Hier in die Kaap is/was dit chaos by die weegbrue - vakansie gangers met 4x4's, trailors, karavane ens het toue gestaan by die weegbrue!!! Ek self was baie baie gelukkig en is nooit afgtrek nie-maar van my vriende het deurgeloop en sit nou met moerse boetes!!! :thumbdown: Dis mos nie hoe mens jou vakansie wil begin nie - magtig man!!! :doh:

Ek verstaan daar is wette en goed wat nagekom moet word, maar wat ek graag wil weet is die volgende: :oldtimer: Hoeveel van ons padongelukke en dood oor n Desember maand word deur bietjie te "swaar" Patrol of ander voertuie veroorsaak?? Ek praat nie van oorlaaide voertuie nie - ek dink nie enige van ons met gesonde verstand gaan ons voertuie so oorlaai en bepak dat ons wetend ons eie, ons families en ander padgebruikers se lewens in gevaar gaan stel nie. Magtig mense - ons 4x4 ouens is verantwoordelike mense - mense met families, vrouens, kinders en ander geliefdes!!!! As ek swaar gelaai is dan ry ek maar net nog bietjie stadiger, hou nog bietjie groter volg afstand en ry lekker rus rus - ek gaan niks bereik deur te jaag en n paar minute of half uur vroeer by my betemming aan te kom nie. So wat is die issue met die gewigte van ons voertuie???? Ek weet nie eers wat myne is nie en het ook nog nie gaan kyk nie. :think:

:eureka: Dood en verminkings word veroorsaak deur: Spoedvrate, oorlaaide taxis en busse, dronk betuurders, en oormoeg trok drywers (jammer Frans maar ek moet dit noem) wat kanse vat en nie genoeg rus inkry op n langpad nie!!! :thumbdown: Nie deur 4x4's met karavane of trailors nie!!! Ons vriende met wie ons die staan plek in Uilenkraalsmond gedeel het is ook die 24ste afgtrek - dit het so begin. Sy bakkie se vooras was 40kg oorgewig - toe se die spietkop hy moet uitklim - toe is die bakkie se vooras 20kg onder sy gewig grens - maar Jacques self trap die skaal op 107 kg!!!!! :surprised: So volgens die spietkops se skaal weeg Jacques net 60kg!!! :lol: Toe begin hulle met sy karavaan - die was 480 kg oorgewig. Toe moes hulle al die ekstras uitlaai uit die karavaan, (Jacques moes sy broer met sy bakkie van die Kaap af laat deur kom om die ekstra goed op te laai - hulle het geweier dat hy verder ry), en toe hulle die karavaan weer weeg (met nou net die karavaan se eie bybehore [tente, pale, yskas ens] in hom) - toe is die karavaan nog steeds 310kg oorgewig!!!! Hulle het vir Jacques vir n uur en n half besig gehou by die weegbrug - man toe praat daai man in tale wat nog nie eers uitgevind is nie!!!! :argument: En toe staan die spietkops en kop krap oor die karavaan - want toe weet hulle nou nie watter kant toe nie. Op die staduim het Jacques sy moer gestrip, vir die spietkop gese mnr maak wat jy wil - maar ek haak nou my karavaan en gaan vakansie hou - ek het nie verder tyd vir julle k@k nie!!! :fire: Hy is daar weg met n R1500-00 fine - en 10 kilometer verder toe stop hy en sy broer en laai die goed in sy broer se bakkie weer terug in die karavaan!!!!

Verskeie ander kampeerders in Uilenkraalsmond het "horror" stories gehad om te vertel wat met hul by die weegbrue gebeur het - maar dat die owerhede hul mes in het vir die vakansiegangers met karavane en trailors is n feit soos n paal bo water - veral hier in die Kaap en omgewings!! Ek bly vir die res van die Des/ Jan vakansie periode maar van die pad af met my Patrol - hopenlik sal die stof iewers gaan le - maar dit is nie reg wat hulle met onse mense doen nie!!!
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 50 times
Contact:

Re: Weegbrug kopseer

Post by Stefan »

JG Shields wrote:More Charles,


1. Wat is die presiese detail wat jy nodig het vir die uitreik van so 'n brief? Ek sal ook verkies om met so papiertjie in my sak rond te ry.


Groete
JG
Asseblief.
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Weegbrug kopseer

Post by Herrie »

I got the following e-mail from Nissan SA and if you want you can send it to them and copy me in so that I can follow it up:

Hi Kobus,

I’ understand from Ross Garvie that you have a number of Patrol owners that are experiencing weigh bridge issues due to the difference between the data plate and the actual weigh stated in the brochure etc. I will be liaising with our engineering department to rectify this issue and I am requesting the following from you as the issue comes up:

The list will have customer name, contact details, vehicle details,
and a photo of each corresponding data-plate for us to evaluate

You are welcome to contact me if there are any issues that require clarification.

Kind Regards

Terry MASHOKO

Product Manager
_______________________________________

NISSAN SOUTH AFRICA (PTY) LTD

Tel: +27 (0) 12 529 6497

Fax: +27 (0) 86 636 3529

Cell: +27 (0) 79 2833 697

E-Mail: terrym@nissan.co.za

My e-mail is: kobuspienaar@flysaa.com
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
JohnBoyZA
Site Admin
Posts: 1339
Joined: 02 Apr 2009 14:34
Full Name: John Murray
Nickname: John Boy
Home Town: Bloubergstrand
Current 4x4: Patrol GRX 4.8
Home Language: Afrikaans/English
Location: Big Bay, Cape Town
Has thanked: 1046 times
Been thanked: 231 times

Re: Weegbrug kopseer

Post by JohnBoyZA »

This is also the woman I have been corresponding with about other issues. If I understand it correctly she is the interim Patrol Product Manager(res?)
Nissan Patrol, GRX, 4.8 (GU Y61)
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Weegbrug kopseer

Post by Herrie »

Come on Guys - you wanted Nissan SA to help and now I get no response!!!!!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
Post Reply

Return to “19. Overlanding/Camping Equipment”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests