Page 2 of 13

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 20 Oct 2017 18:27
by Michael
Ha ha ja Tommie ek weet, maar eks darem ok daarmee om te verloor. :lol:

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 20 Oct 2017 20:30
by TommieGQ
Ons sal daar wees Pa, die GQ moet n paar petrols pakslae gee...

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 25 Oct 2017 07:50
by biggles
Tommie wrote:More Maats.

Weet dit nog baja vroeg, maar wil net verhoed dat ons nie nog ander trips reel vir daai tyd nie. Die idee is om die Donderdag 20September te ry. En dit gaan ver wees, noord van Upington. Die 21,22,23 duine en kwartmyl te ry. En die Maandag die 24ste die langpad terug aan te pak. Kostes ens sal ek nader aan die tyd bevestig.

Groete
I am in... quarter mile? hehehe

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 25 Oct 2017 08:18
by Tinus lotz
Will get you an faan to do a race :driving: :layrubber: :layrubber: :layrubber:

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 25 Oct 2017 08:22
by biggles
Tinus lotz wrote:Will get you an faan to do a race :driving: :layrubber: :layrubber: :layrubber:
Hmm, maybe time for the meth injection and nitrous :wink:

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 25 Oct 2017 10:45
by Alex Roux
Tommie wrote:Alex.

Die naam "SKILPAD" is dt n skuilnaam.? :think:
Die naam is deur die vorige eienaar op die bullbar in ge-laser.
So ek bly maar by die naam.

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 25 Oct 2017 16:48
by Tinus lotz
biggles wrote:
Tinus lotz wrote:Will get you an faan to do a race :driving: :layrubber: :layrubber: :layrubber:
Hmm, maybe time for the meth injection and nitrous :wink:
Jy sien :lol: :lol:
Daai ga mooi maak

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 18 Feb 2018 20:48
by Tommie
Naand Maats.

Daar is 'n "dubbel booking" vir ons op GOERAPAN. Die knaap wat daar gewerk het is weg,en so ook ons 'booking'. Ek wil die volgende voorstel.
Ons kom daar aan die 21ste SEPTEMBER (VRYDAG). En dan die Saterdag ry ons die 'Mild Roete', en indien ons vroeg genoeg terug is doen ons Quater Mile.
22ste September(SATERDAG), Is dit heeldag Quater Mile jaag en speel. Ek weet dat daar paar uitdagings is tussen party Maats.
23ste September(Sondag). Extreme roete. die dag is heeldag duine ry en daar is paar groot duine. Maats die roete is ook baja tegnies, en vereis baja konsentrasie. Ons gaan baja lekker speel.

Tinus het my gese dat daar ook n Y62 gaan wees, en ek ook gehoor dat Frans daar gaan wees met sy sterk Patrol, ook gaan daar 4.8's wees met superchargers en turbo's. Yster(427) se ou motor gaan ook daar wees. Darem weer in n Patrol.
Maandag die 24ste pak ons op en ons ry terug. :thumbdown:

Hoekom ek die '"DUBBLE BOOKING" noem is dat daar nie chalets gaan biskikbaar wees nie. Ons gaan almal moet kamp. Die pan is groot genoeg om almal te huisves. En ons program sal nie inmeng met die ander groep sn nie.

Hiermee die tariewe.
KAMP:
Volwassene R100p/p/n
Kinders 6-12jaar. R50p/p/n
0-6jaar Gratis

4x4 ROETES;
R600 vir altwee roetes.
Julle kan bespreek by die volgende epos adres. julindaleroux69@gmail.com. Verwysing sal wees PATROL NAWEEK.

Afstande. Vanaf Upington is dt so 90km tot op die pan. Ons moet volmaak op Upington en ook die nodige hout en inkopies doen aangesien daar nie winkel is op die pan nie. Daar is krag maar sal nie op dit staatmaak nie. aangesien daar baja mense gaan wees. So bring maar die sonpanele saam. Onthou dat die storte n "donkie" is wat vir ons warm water maak. Ablusie geriewe is 2ster. Daar is darem spoel toilette.

Stuur asb vir my julle bewys van betaling na .... tommiepatrol@gmail.com.

Maats daar is nie n beperking op hoeveel voertuie wil kom nie.

Groete

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 25 Feb 2018 08:38
by biggles
As die familie wil saam kom sal ek moet die caravan saam bring. Is dit moentlik? Explorer "4x4" caravan so die vraag is nie kan ek dit bring; maar mag ek dit dring!!

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 26 Feb 2018 09:09
by Tommie
Steven.

Yip jy kan. Dit is teerpad tot by die pan.