TijmenvdS wrote:Doen mens betaling nou of einde van die week as daar genoeg mense gaan?
Kom ons kyk hoe lyk die lysie teen die einde van die week, ek moet lys van name deurstuur aand ATV so sal beter wees as sy lysie het om betaling teen te vergelyk
Re: Rust de Winter 17-19 November 2017
Posted: 06 Sep 2017 07:41
by Wilkie
Dirk miskien moet jy n W/A groepie begin
Re: Rust de Winter 17-19 November 2017
Posted: 06 Sep 2017 07:46
by offroadbiker
Wilkie wrote:Dirk miskien moet jy n W/A groepie begin
Verduidelik aan die blond wat is 'n W/A groupie?
Re: Rust de Winter 17-19 November 2017
Posted: 06 Sep 2017 07:51
by Wilkie
WIE is die BLOND.... ??????
Whats App groepie is wanneer jy die mense wat wil gaan n boodskap van jou cell ph af stuur......f@k
Re: Rust de Winter 17-19 November 2017
Posted: 06 Sep 2017 17:15
by Peter Connan
Dink hy bedoel WhatsApp.
Re: Rust de Winter 17-19 November 2017
Posted: 07 Sep 2017 08:36
by bogeyman
Aangesien julle so desperaat klink sal ek maar moet gaan.
Dirk , jy kan my en moontlik Alex Botha opsit.
Re: Rust de Winter 17-19 November 2017
Posted: 07 Sep 2017 08:51
by Pieter B
Net 'n vinnige vraag. Wat gebeur as dit daai naweek swaar reen?
Re: Rust de Winter 17-19 November 2017
Posted: 07 Sep 2017 08:52
by SJC
Pieter B wrote:Net 'n vinnige vraag. Wat gebeur as dit daai naweek swaar reen?
Modder..
Re: Rust de Winter 17-19 November 2017
Posted: 07 Sep 2017 09:17
by offroadbiker
Pieter B wrote:Net 'n vinnige vraag. Wat gebeur as dit daai naweek swaar reen?
Haloooooo!!!!!
Dan speel ons eers lekker, kyk na foto's op post 1 dit was laasjaar, het baeie water gekry. Was lekerste speel ooit