Page 2 of 3

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 28 Jul 2017 08:59
by offroadbiker
Make it a one of a kind :thumbup:

Not factory spec so no need to keep ANYTHING original, and no Lexus please :naughty:

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 28 Jul 2017 09:35
by TIMKEN
Confirmed. It was Hannes Groblers vehicle. I asked him about the build. According to him the vehicle was converted by Meno he supplied the rear doors from a station wagon that he imported from Japan

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 28 Jul 2017 09:38
by Herrie
Baie dankie vir die foto want hy lyk baie goed! :thumbup:

Die L28 engine in my Safari is vir jare al baie goed.

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 24 Aug 2017 09:11
by TIMKEN
Die begin van lekker speel.

Hier staan sy nou in haar naaktheid. Soos hulle in die kunste sal se n blank canvas.

Sy is besig om met my te praat en die eerste wat opkom is Gq fenders en grill snorkel en n soa lift. Paar duk pype vir body protection en n paar 35" vellies. Kleur oop vir voorstelle.

Enjin beslis nie die lexus soek nog n gepaste hart skenker.

Ek is in die beplanning staduim en is oop vir voorstelle (asb prakties en bekostigbaar). As iemand dalk parte/panele het wat kan help met ombouing laat weet asb kan onderhandel.

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 09 Sep 2017 15:39
by Herrie
My Safari is 1983 en dit wys "Datsun". :thumbup:

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 30 Mar 2019 18:53
by TIMKEN
Buster vir ñ nip and tuck.
Jaar later en nog besig met die herlewing van Buster. Hoekom Buster Patrol 160 gekruis met n Patrol GQ. Engine nog nie 100% seker maar vir nou is dit ñ L28 gestroke na 3 liter met EFI end stage two cam. Groot redes vir onsekerhuid oor engine is as gevolg van 35" tyres en 6x6 SOA modifikasie.

Fotos van sy glorie dae swam met Hannes Grobler.

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 30 Mar 2019 19:02
by TIMKEN
Die brakedown

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 30 Mar 2019 19:15
by TIMKEN
ñ Klein lusmaker

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 30 Mar 2019 21:57
by Alex Roux
Nice Nico

Gaan jy nog die Lexus in sit op die foto?
En jy maak 'n flatbed, maar seker nie ook met 6 wielietjies soos in die foto nie?

Re: Nissan Safari double cab

Posted: 30 Mar 2019 22:58
by hugejp
Subscribed!!