Page 2 of 3

Re: ENGINE CONVERSIONS

Posted: 26 Nov 2009 08:22
by JG Shields
Attie who performs the transplant in Lasarus from 3.0Di to 4.8 also did this conversion with a Lexus V8 into the Safari bakkie. It is a very very neat and professional job. I test drove the Safari - unbelieveable!

Re: ENGINE CONVERSIONS

Posted: 26 Nov 2009 15:47
by Theuhan
Ek het n L28 met injection op, maar die motor is heel standaard en voel pap met die 33" tyres, en dit voel hy wil dood trek met opdraandes.

Ek wil nie jaag met die ding nie maar ek wil genoeg krag he om die 33" met a autobox, te laat draai as of daar 215/70/15 tyres met n manual box op is.

Ek hoop jy verstaan waarna ek soek.

Re: ENGINE CONVERSIONS

Posted: 26 Nov 2009 17:24
by Pieter du Toit
Ai man JG mooi was darem nog nooit lelik nie ne!!! :thumbup:

Re: ENGINE CONVERSIONS

Posted: 27 Nov 2009 07:45
by JG Shields
Theuhan,

Ek verstaan jou probleem. Ek wil aanbeveel dat jy vir Attie van Biljon bel. Ek het al baie in die verlede "conversions" gesien en ek was nooit voorheen oortuig dat dit 'n werkbare opsie is nie. Nadat ek gesien het hoe professioneel hy werk, dink ek tog anders daaroor. Een groot voordeel is dat Attie beide die meganiese en elektroniese dele van 'n conversion 100% doen. Ek is seker hy gaan jou probleem kan raakvat. Bel hom op 0721783111.

Groete
JG

Re: ENGINE CONVERSIONS

Posted: 01 Dec 2009 07:57
by Theuhan
Ek weet hy doen baie goeie werk maar teen R56000.00 is dit amper dubbel wat ek vir die kar betaal het.
Ek sal maar na ander Diff ratios moet kyk om die verlies in krag op te maak.

Re: ENGINE CONVERSIONS

Posted: 01 Dec 2009 12:31
by Theuhan
Ek weet ek gaan geskiet word.

Ek sou graag die 2.5 Navara diesel met n autobox wou in sit, maar waar sal ek so iets kry, toe dink ek aan n zd3.0 met intercooler, maar die pryse op daai goed is mal.

Het iemand al gedink aan n Mazda/Ford 2.5tdi motor, baie goedkoop, genoeg krag?
105 kW @ 3,500 rpm
330 Nm @ 1,800 rpm

Ok Skiet maar laat ek hoor.

Re: ENGINE CONVERSIONS

Posted: 01 Dec 2009 12:47
by Theuhan
Die spec van die oorspronklike rd28t motor was
125 PS (91.9 kW; 123.3 bhp) @ 4400rpm
26.0 kg·m (255 N·m; 188 lb·ft) @ 2400rpm
die spec van die zd30 is
170 hp (130 kW) @ 3600 rpm, 36.0 kg·m (353 N·m; 260 ft·lbf) @ 1800 rpm as jy n intercooler opsit.

Re: ENGINE CONVERSIONS

Posted: 01 Dec 2009 12:50
by Herrie
Pajero 3.2 DiD by Jap Auto Traders Jetpark vir R13 500-00 (120kw)

Re: ENGINE CONVERSIONS

Posted: 01 Dec 2009 16:05
by Pieter du Toit
Theuhan wrote:die spec van die zd30 is 170 hp (130 kW) @ 3600 rpm, 36.0 kg·m (353 N·m; 260 ft·lbf) @ 1800 rpm as jy n intercooler opsit.
Theunan,

Waar kry jy die spec's?? :think: Volgens my kar se boekie is sy spec's die volgende:

105kw en 315 of 320Nm - en dis n ZD30 enjin - 2002 model. Sover my kennis strek het die ZD30's ook almal standaard met n intercooler op uitgekom - maar ek staan onder korreksie. Maar ek het nie eers daai krag gesien wat jy van praat en dit was nadat ek n Dastek Chip laat insit het. My krag het met installasie van die chip opgegaan na 125 kw en ek dink so net onder die 400 Nm (dit was darem al 2007) en dit was op die dyno - maar ek moes die chip laat remap want my voertuig het overfuel en my egt's was sky high.

Nee ek het nog nie maklik daai krag wat jy van praat op n standaard ZD30 gesien nie.

Gee bietjie inligting asb??

Re: ENGINE CONVERSIONS

Posted: 01 Dec 2009 16:15
by Theuhan