Page 2 of 2

Re: Forum Kgalagadi trip 2018

Posted: 26 Aug 2017 13:16
by Alex Roux
Kagiso II wrote:hi Alex
Oompie is van mening die Groep o.l.v. Dirk moet die mees gepaste datum bepaal.
Die Boesman kampe [buite ] is nie baie besig nie so dis nie n krisis nie [nognie]
Die "dag besoeke" is ek nie seker van nie .. ?

Dirk, kom in....
Ons moet begin dink aan datums in 2018

Re: Forum Kgalagadi trip 2018

Posted: 28 Aug 2017 07:09
by offroadbiker
Dirk was op naweek pass WWW

Yep, ongelukkig is April uit vir 'n hele paar van ons wat Botswana gaan besoek vir die skoolvakansie. Indien die navraag egter groot genoeg is.........

Kgalagadi in die WINTER :surprised: , nie so seker of ons 'n groot aanvraag gaan kry vir dit nie???? ek sal bietjie vir ons 'n "Poll" posit sodat ons n beter gevoel kan kry.

Dit los ons dan met die Oktober skool vakansie, dis ver in die toekoms en los ons met genoeg tyd om te beplan en spaar.



Wat myself betref gaan 2018 dalk nie so maklik wees nie, April en Aug gaan ek Bots toe en die laaitie is in Matriek so selfs Oktober sal dit bietjie druk gaan met laaste skool eksamen.

Re: Forum Kgalagadi trip 2018

Posted: 28 Aug 2017 07:21
by offroadbiker