Page 2 of 2

Re: Extreme Patrol MWB

Posted: 11 May 2017 18:48
by SJC
Theuhan1 wrote:Kyk die lekker travel
18423089_1915054852107947_1343279726654840273_o.jpg
Watse shocks is daai?

Re: Extreme Patrol MWB

Posted: 15 May 2017 14:40
by davidvdm
SJC wrote:
Theuhan1 wrote:Kyk die lekker travel
18423089_1915054852107947_1343279726654840273_o.jpg
Watse shocks is daai?
Wil ek ook weet.

Re: Extreme Patrol MWB

Posted: 16 May 2017 17:15
by Theuhan1
Daai is 4" lift OME.

Om die gewig laag te hou het ek 2" coils in gesit, en toe 4" shocks om n droop susp te kry.

Re: Extreme Patrol MWB

Posted: 17 May 2017 10:01
by davidvdm
Weet jy wat die compressed en extended lentes op daai shocks is.

Beste wat ek kon kry "oor die toonbank" was Gabriels met 904mm extended en 530mm compressed - 375mm travel. Maar die goed is vir a Merc L113 Trok, en ek is bang hy gaan te hard/styf wees. Groot hoek agter kan dit "sagter" maak, maar voor is jou opsies limited en jy moet baie regop wees. Daai shock saam met leafs voor gaan my tande seker los skud.

Enigste ding wat my aanstaan oor die shock, is die prys van R1100 elk, wat ek hom voor kan kry. Ek is mos a AutoZone Dealer, maar my rekening is die maand al klaar op sy max.

Re: Extreme Patrol MWB

Posted: 17 May 2017 10:29
by Theuhan1
Hi David

Nie seker nie, het gou gegoogle maar kon nie iets kry nie, bel hulle ek is seker hulle kan help.