Page 2 of 5

Re: Mission Trailer

Posted: 18 Nov 2009 10:12
by JohnBoyZA
En toe koop ek n Jurgens :think: ... dankie vir julle insette... :redface:

Re: Mission Trailer

Posted: 18 Nov 2009 19:36
by Saltman
WYS!

Re: Mission Trailer

Posted: 19 Nov 2009 09:31
by Tjaart
Geluk John

Hoop jy geniet hom. Post asb fotos en vertel ons wat het jou laat besluit om hom te koop. Ook jou indrukke van die waentjie.

Re: Mission Trailer

Posted: 03 Dec 2009 15:05
by Stefan
Watter Jurgens het jy gekoop?

Ek het nou die dag daar by Leisureland na een gestaan en kyk - lyk baie solid!

Re: Mission Trailer

Posted: 03 Dec 2009 17:15
by JohnBoyZA
Waentjie staan nog by Hein - fridge slide ens. Stefan, ek het die XT120 by Leisureland gekoop. Dis nie heeltemal n Conqueror nie, maar teen min. as helfte van die prys ... fine vir ons benodighede. Ek wou eintlik die XT140 he, maar hulle het nie vooraad nie, moet wag tot volgende jaar....

Re: Mission Trailer

Posted: 04 Dec 2009 07:54
by Ross
Hi John,

Congrats! Look forward to seeing some pics, and to hearing your feedback after you`ve done a trip with it.

Cheers,

Ross

Re: Mission Trailer

Posted: 04 Dec 2009 13:19
by tour de frans
Hi John,geluk met jou wa,het dit by Hein gesien.lyk bladdie mooi. :thumbup: :clap:

Re: Mission Trailer

Posted: 07 Dec 2009 15:57
by Les
Kyk ook rond vir 'n 4x4 wa en die eerste verwysing wat ek oopmaak na 'n geGoogle...
Van die 4x4 Community forum op 'n XT140 navraag:
--
Default Jurgens XT140
Hi there
we purchased a xt140 in Nov last year
i am not as happy as i want to be!!
several problems poped up since our purchase date
like, the nose cone that leaks wate, now my Waeco 50 l is blown
lid very heavy when tent installed on top
water points too low
no accesories on the marcket for trailer
trailer emty about 600kg
no power points or access points in trailer
but Jaaaaaaaaaa
i cant scream now trailer is on my name!!
--

John, hoop jy's gelukkiger.
sterkte

Re: Mission Trailer

Posted: 07 Dec 2009 16:04
by Les
hoop jy's gelukkiger.
Jy is!... Jy't 'n XT120...

Re: Mission Trailer

Posted: 07 Dec 2009 17:21
by JohnBoyZA
Ja Les

onthou net, bv. die Conqueror is meer as dubbel die prys, met geen eksras - met ekstras amper 3x.

Ja jong, ons sal maar sien na my Moz. trippie.