Page 2 of 4
Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017
Posted: 30 Jan 2017 18:51
by Rhett
Sorry everyone, very bad news... I overlooked a birthday party on Saturday which I had previously confirmed. I will have to regretfully withdraw

Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017
Posted: 31 Jan 2017 14:56
by georgeb
1. George B
2. Andre Durand
3. Vaughn Ashford
4. Ian Div
5. mattk
6. mwn1
7. Pieter B
8. Andrewfus - TBC
Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017
Posted: 01 Feb 2017 09:19
by Jorrie
Ek gaan ongelukkig nie hierdie een kan bywoon nie.
Geniet die dag.
Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017
Posted: 01 Feb 2017 09:30
by georgeb
Jorrie wrote:Ek gaan ongelukkig nie hierdie een kan bywoon nie.
Geniet die dag.
In die haak, dankie Jorrie
Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017
Posted: 01 Feb 2017 15:01
by Kagiso II
iNyathi is in vir head gasket OF Head lekkasie .. sit sonner wiele. Sou graag bikki wou kom saamspeel
Sorri manne
Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017
Posted: 01 Feb 2017 15:20
by georgeb
Kagiso II wrote:iNyathi is in vir head gasket OF Head lekkasie .. sit sonner wiele. Sou graag bikki wou kom saamspeel
Sorri manne
regso, dankie Uncle.
Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017
Posted: 02 Feb 2017 09:53
by Herrie
Ek werk die naweek in Pilanesberg NR, so sal nie saam met julle ry nie.
Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017
Posted: 03 Feb 2017 10:40
by georgeb
See you guys DV tomorrow and after our drive we will have more pic's showing Nissan's....
Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017
Posted: 03 Feb 2017 16:49
by iandvl
George - wil net seker maak. Piesangkloof is Noord van die Magaliesberg net voor Majakaneng ? Wou net heeltemal sekermaak. Het al gehoord van mense wat van Suid na Noord oor die magalies ry. Wil net seker maak ek sit nie die pot mis nie.... :(
Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017
Posted: 03 Feb 2017 18:32
by iandvl
Thanks muchly. See you there. Drive safe :)