Page 2 of 2

Re: Cruiser enjin 300kw

Posted: 03 Jan 2017 19:12
by Alex Roux
minwater wrote:Die voertuig loop al langer as n jaar met die enjin. So ja die twee 2ritte na Namibia het plaas gevind na die enjin gedoen was
En dit is hoekom Frans een van die beste is in wat hy doen.
Wat ek bedoel het is dat 300kw nie regtig 'n kuns is nie, want selfs 'n Lexus v8 wat geaspireer is kan daar kom, of naby daaraan.
Maar om dit betroubaar te maak, dit is seker die kuns.

Re: Cruiser enjin 300kw

Posted: 03 Jan 2017 22:58
by Wilkie
Ek dink net dat Kw output is n verkoops tool van n voertuig handelaar...maar dis die torque wat daai momentum gee en dis wat ek soek :mytwocents: :mytwocents:

dis waar die koorstene voordeel trek... :redface: :redface:

Re: Cruiser enjin 300kw

Posted: 04 Jan 2017 20:35
by minwater
Net iets ten laaste.Ek is geen "fan" van cruisers nie teveel gesukkel met af blad vere op jag togte in die Khalahari en Botswana.EK vertrou nie daai "Diffs"nie maar tot nou hou hulle nog.