Page 2 of 3

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 03 Feb 2010 00:13
by ChristoSlang
Soos Oom Mac opmerk - ek het vir Chuck ook 'n stel Gabriels onder sy bonnet ingesit wat ek by Partman gekoop het hier in Pta.

Alles teen 'n fraksie van die koste van die agente se "genuine" struts, en die wit pas in elk geval beter by die bakwerk se kleur :thumbup:

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 03 Feb 2010 07:12
by JG Shields
Kobus, jy moet asb nou nie 'n Patrol en 'n Airbus met mekaar begin verwar nie. Ons weet jy verlang na Ungili daar waar jy in die verte sit MAAR.......ons wil weer daai AIR-bus van jou ook ry een van die dae. Moenie Gabriel of Nissan parte in die Airbus inbou nie, asb....hou maar daai bus se parte original......!!!! ha...ha...

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 03 Feb 2010 17:49
by Herrie
Met Nissan Patrol parte sal Airbus ook öff-road"kan gaan - hy gaan net baie duurder wees!

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 04 Feb 2010 22:37
by Kagiso II
Ja - ek v'rneem Ethiopie het reeds een try "oof raod" .. tjiep-tjiep .. slegs 150 'umans per landing :oldtimer:
huh huh ... siek mcci, siek :naughty:
Ernstig - As jy "gasstruts" [nuwes] moet he - oompie kan vi jou gaan kry daa by PartMan en vi jou pos, as jy nou bikki ver is van die Pretoswane stat - praat net.
Soos Slangman ook sê - FRAXI vanni stealers se prys

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 08 Feb 2010 22:40
by Pieter du Toit
Maniac wrote:Nou wat soek jy met jou kop daar binne??? :think:
Man Manie soos dit deesdae gaan is my kop meer binne in die Patrol se bonnet om hom aan die loop te hou as wat die bonnet toe is en hy van self loop sonder probleme :lol: :lol:

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 02 Jun 2010 09:29
by Wynvat
Hoe lank is hierdie struts veronderstel om te hou?

My wa is nou 40 maande oud en het 74 000 km op. En die struts is MOEG. Ek weet - die kilo's het seker niks daarmee te doen nie.

Die 75 000km diens kom seker so oor 6 weke. So ek gaan wag en kyk. As die bonnet op die techie se kop val, vervang hy dit dalk vir my. :idea:

Hulle het my destyds in 'n 5 jaar/90 000km motorplan en 'n 5 jaar/200 000km waarborg ingepraat. So, ek gaan maar 'n bietjie redekawel daaroor, en kyk waar kom ek. :biggrin:

Maar Nissan bly gierig. Die rubber seel by my regter agter "barn" deur is geskeur. Kwotasie: R2400! Dis amper .5% van die waarde nuut in Januarie 2007. :think:

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 02 Jun 2010 10:02
by Gerrit Loubser
My 1999 still has the original Nissan bonnet struts as far as I know (at just over 230000 km).

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 02 Jun 2010 14:23
by Kagiso II
If it is NOT Gabriels - then Silverton Canopy Centre has the black ones for just over R100 a piece [got a set for Lobo's rear window last month.]
If it IS Gabriel, hav them re-gassed at yr nearest BOSCH dealership.

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 03 Jun 2010 08:23
by JG Shields
Die struts kan baie lank hou as hulle:

1. Die regte lengte en druksterkte is. Minstens 450nm vir die enjinkap.
2. Reg geinstalleer word. Die "body" gedeelte moet bo wees en die blink staaf onder. Indien dit anders-om in is, verweer die seels vinniger agv stof wat makliker verby die seels geforseer word.

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 05 Jun 2010 09:04
by JG Shields
Gabriel - 400mm overall length - 400 to 500Nm. However, the 450 to 500Nm seems to kick the bonnet a bit better. It is also possible to have the pressure increased afterwards if needed.

The 400Nm Gabriel part number is 4141-210410

Cost per set yesterday 4 June '10 was R367 at Silverton Canopy Centre. Any spares shop should be able to supply Gabriel gas struts.