Page 2 of 2
Re: Hello Guys!
Posted: 21 Nov 2016 18:29
by Michael
Welkom JJ, mooi Patrol wat jy het.
Soos Errol se, join n paar events.....jy sal dit baie geniet
Re: Hello Guys!
Posted: 21 Nov 2016 19:20
by Tinus lotz
Welkom welkom kom ry duine saam ons volgende jaar maart jy ga dit love

Re: Hello Guys!
Posted: 21 Nov 2016 20:54
by Peter Connan
Welkom JJ!
Re: Hello Guys!
Posted: 21 Nov 2016 21:24
by Pst JJ
Dankie vir die verwelkoming ouens en Yes ek gaan verseker Join met die events waar ek kan, daai duine roep my naam!

Re: Hello Guys!
Posted: 21 Nov 2016 23:11
by Kagiso II
Baie welkom JJ.
Lyk soos 'n Barakha [spel?] sleepwa daai.
Soos die manne sĂȘ, val in by die bedrywighede van die Patrollers .. en sluit ook by die Club aan. Hoe meer ons talle hoe harder kan ons stem dik maak by Nissan
SA :
http://www.nissanoffroadownersclub.co.za
Re: Hello Guys!
Posted: 22 Nov 2016 23:18
by Dustin
Welcome JJ
