Page 2 of 4

Re: 2017 Patrol break away - member imputs

Posted: 13 Sep 2016 18:13
by Carel
Sabie moet verkieslik nie in die wintermaande gedoen word nie want dan is dit 'n brand gevaar en baie moeilik om toestemming te kry. Die watervalle vloei dan ook nie meer so sterk nie.

Re: 2017 Patrol break away - member imputs

Posted: 18 Sep 2016 21:47
by Kagiso II
Gents -- received this request and plea for help from a missionary in BOTSWANA. There does exist a 4x4 track in the OKWA river bed but it has gone in "filing" and transl;ation ..
Here is a GREAT opportunity to go make a NISSAN PATROL mark [maybe somebody can translate the request from "Lang Boesman"

Gesoek: Iemand wat Tracks For Africa kan werk - ons wil die Okwa Rivier Vallei - antieke rivier wat binneland toe vloei karteer - met yster pale en reflector tape elke 10 of 20 km en meer waar spoor deur veeposte verlore gaan. Ons wil by New Xanagas begin Ooste toe - tot by die Kang - Gantsi pad. Ons sal kamp plekke met water ook identifiseer. Dan stel ons die roete oop vir motor fiets ryers, 4x4 en 2x4 voertuie en selfs berg fiets ryers. Is dit jy? Kontak my dadelik asb.
Ons moet dit begin of einde Oktober doen - wanneer pas jou die beste. Later gaan jy bietjie warm kry - begin November kan ook werk. Dis logies dat ons kamp.


O K .. Back to us: Around APRIL will be good weather
For most of us the Oct / Nov call is a bit quick. [outoppie pensioner like me can maybe work it in .. ] I am sure you can dream it up.
It is SAND world .. Kgaudom like sand. Savuti like sand. and patches of clay [I'll mark it on GOOGLE EARTH, go have a look-see from tomorrow on] Trace the A 2 "Trans Kalahari route through Botswana till north of KANG .. then follow west ]
Oh .. and that is outside the Malaria Area.
Some years ago we found lion near BERE.
A typical Catlle Poast of the region - few and far between
A typical Catlle Poast of the region - few and far between
4!XkwaaukweDSC00052.JPG (1.1 MiB) Viewed 2791 times
2OppadDSC00048.JPG
2OppadDSC00048.JPG (1004.61 KiB) Viewed 2791 times

Re: 2017 Patrol break away - member imputs

Posted: 18 Sep 2016 23:21
by Kagiso II
O K .. it is now on Google Earth. Look for OKWA River Trail. It's the GREEN Track I added. The one ending at New !Xanagas.
OKWA River Trail ii.jpg
OKWA River Trail ii.jpg (261.34 KiB) Viewed 2791 times

Re: 2017 Patrol break away - member imputs

Posted: 10 Oct 2016 12:59
by offroadbiker
Ons moet begin datums vas maak, voor die lang hare weer al die naweke boek!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

18-21 Maart 2017 - Baboons Pass / 3 Provinsies

14-17 April 2017 - Paasnaweek ma ons kan iets reel vie die wat nie ander reelings het!!

27 April tot 1 Mei 2017 - Swaziland - Bevestig (David reel)

4/5 - 9 Augustus 2017 - River trip.
4/5 - 9 Augustus 2017 - Alternatief vir River trip

16-18 Junie 2017 - Buffelo Gorge, At se Gat, Moegatle.............

23-25 September 2017 - Sabie ???

Re: 2017 Patrol break away - member imputs

Posted: 24 Oct 2016 20:32
by Stefan
Wat van 'n trippie na die Kalahari duine?

Re: 2017 Patrol break away - member imputs

Posted: 25 Oct 2016 05:29
by Michael
Eks ook lus vir n duine trip of ao iets, kon laas nie join nie en wil graag sien wat my koolstoof maak........ wil bietjie julle petrol manne kom pakslae gee :lol:

Re: 2017 Patrol break away - member imputs

Posted: 25 Oct 2016 06:14
by David M
Michael wrote:Eks ook lus vir n duine trip of ao iets, kon laas nie join nie en wil graag sien wat my koolstoof maak........ wil bietjie julle petrol manne kom pakslae gee :lol:
+1. Then I can get to test my modded winch dragging the diesels out.

Re: 2017 Patrol break away - member imputs

Posted: 25 Oct 2016 07:21
by offroadbiker
offroadbiker wrote:
18-21 Maart 2017 - Baboons Pass / 3 Provinsies

14-17 April 2017 - Paasnaweek ma ons kan iets reel vie die wat nie ander reelings het!!

27 April tot 1 Mei 2017 - Swaziland -Bevestig(David reel)

4/5 - 9 Augustus 2017 - River trip.
4/5 - 9 Augustus 2017 - Alternatief vir River trip

16-18 Junie 2017 - Buffelo Gorge, At se Gat, Moegatle.............

23-25 September 2017 - Sabie ???
Slegs die Swaziland naweek is vasgemaak, al die ander is slegs voorstelle, so kies n datum en dan maak ons hom vas.............

Kan selfs hom boek as alternatief tot die river trip???

Re: 2017 Patrol break away - member imputs

Posted: 25 Oct 2016 07:41
by Michael
David M wrote:
Michael wrote:Eks ook lus vir n duine trip of ao iets, kon laas nie join nie en wil graag sien wat my koolstoof maak........ wil bietjie julle petrol manne kom pakslae gee :lol:
+1. Then I can get to test my modded winch dragging the diesels out.
Ha Ha David.....it's a date :biggrin:

Re: 2017 Patrol break away - member imputs

Posted: 25 Oct 2016 08:07
by David M
offroadbiker wrote:
offroadbiker wrote:
18-21 Maart 2017 - Baboons Pass / 3 Provinsies

14-17 April 2017 - Paasnaweek ma ons kan iets reel vie die wat nie ander reelings het!!

27 April tot 1 Mei 2017 - Swaziland -Bevestig(David reel)

4/5 - 9 Augustus 2017 - River trip.
4/5 - 9 Augustus 2017 - Alternatief vir River trip

16-18 Junie 2017 - Buffelo Gorge, At se Gat, Moegatle.............

23-25 September 2017 - Sabie ???
My :mytwocents: worth is to do the dunes in place of the river trip. Graham must just tell us where he got the 12v electric blankets from.

Slegs die Swaziland naweek is vasgemaak, al die ander is slegs voorstelle, so kies n datum en dan maak ons hom vas.............

Kan selfs hom boek as alternatief tot die river trip???