Ek weet van hom Fanus en was een van die roetes wat ek sou beplan met die "2016 brake aways", maar die kalender was vol en die roete is baie onbekend met baie min informasie op die internet.
Ek het die coordinate van die roete en wil bitter graag hom nog doen
Re: Mafefe 4×4 Trail
Posted: 15 Aug 2016 14:13
by SJC
Ja die info is bietjie skaars.
Wat my bekommer is dat op die report/review op die eerste post sê hulle mafefe kamp(bungalows) se fooie is R195/persoon. Maar op hulle website sê hulle dit is R565 per persoon.
Die bungalows lyk maar crappy. Wonder of mens kan kamp op hulle grond....
Re: Mafefe 4×4 Trail
Posted: 15 Aug 2016 14:42
by Michael
Eks nie seker nie, maar dink ek het erens gelees mens kan kamp.
Hulle se dis seker die mooiste roete in die land