Page 2 of 2
Re: Christoph Schulenburg (ces)
Posted: 10 Aug 2016 17:26
by Kagiso II
Welkom MnrSchulenburg. Hier moet jy kank blyditgaan nog baie lekker word

Re: Christoph Schulenburg (ces)
Posted: 11 Aug 2016 21:15
by ces
Thanks guys, ek voel sommer baie welkom!
Het ook al met Dawid gesels oor onderdele vir my Patrol, sy Patrol(s) ens!
Ek dink ek gaan maar die Safari Patrol laat gaan - 'n pel met 'n aandeel in 'n natuurreservaat kom kyk Saterdag na hom - eerder as om hom na 'n 7-sitplek terug te vat. Dink nie die ander bodies van sy ouderdom het so min roes soos hy op nie!
So, dan kan ek ernstig begin rond-shop vir 'n plaasvervanger... Intussen leer ek by al die wyse manne
► Show Spoiler
Hey Chris. Welcome. Any relative of Chris (Schulie) Schulenberg?
Yes Clem (I suppose you mean Rhodesia Chris), he is my dad's cousin.
Re: Christoph Schulenburg (ces)
Posted: 11 Aug 2016 21:40
by ces
O ja, Michael, ek het op die Forum afgekom nadat ek die storie in WEG gelees het oor jou Turbo-Intercooler conversion op die 4.2diesel. Awesome!
Re: Christoph Schulenburg (ces)
Posted: 12 Aug 2016 05:54
by Michael
ces wrote:O ja, Michael, ek het op die Forum afgekom nadat ek die storie in WEG gelees het oor jou Turbo-Intercooler conversion op die 4.2diesel. Awesome!
Dis awesome Christoph, bly om te sien daar is darem n paar manne wat die artikel raakgelees het.......en baie bly jy het gaan soek vir n forum. Ek is baie lief vir my Patrol
Geniet dit hier
