Page 2 of 3
Re: Diesel Patrol
Posted: 13 Jun 2016 12:18
by JoshJ
Ek dink Tubbies sin roll so. Met n hardbody 3.0diesel. Hoor net daar by Tinus of Michael.
Re: Diesel Patrol
Posted: 13 Jun 2016 13:38
by Tinus lotz
Ja hy doen ma die turbo is anders en die vasboud op gearbox het punte wat mens moet tap op die blok ma kan werk as jy oorspronklike een het.....my plan sal wees ga 4.2td

Re: Diesel Patrol
Posted: 13 Jun 2016 14:16
by Alex Roux
Hermansmpangola wrote:Ek kan nou n 2001 patrol diesel GU auto kry wat se engine geblaas het nou stel van die mechanics waarmee ek gepraat het voor dat hul die Hardbody se 3.0 l diesel engine daar insit . Weet jul van ouens wat dit al gedoen het ?
Hi, I assume this is the same query?
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 756#p74756
Just consider how long this Patrol had been static.
The parts that are supposed to moving in the drivetrain may need some attention if it had been standing still for along time.
Besdies the 3litre replacement, and the 4.2 option, and assuming you want to stick with diesel, another option may be fixing the current engine?
Re: Diesel Patrol
Posted: 14 Jun 2016 22:13
by PaulvdMerwe
Hoeveel kan mens nogal kry vir so patrol met n geblaasde motor. Myne is n 2002 3.0 di auto.
Re: Diesel Patrol
Posted: 14 Jun 2016 22:32
by SJC
PaulvdMerwe wrote:Hoeveel kan mens nogal kry vir so patrol met n geblaasde motor. Myne is n 2002 3.0 di auto.
Joune se motor geblaas?
Re: Diesel Patrol
Posted: 14 Jun 2016 22:59
by Hermansmpangola
Ek dink nou meer om eers pryse tekry op die oorspronklike engine oor tedoen sal seker beter wees om die die kar original tehou maar nou weer staan engine weer n goeie kans het om teblaas want jy sit nog steeds met selfde ou tipe engine wat probleme gee ?
Re: Diesel Patrol
Posted: 14 Jun 2016 23:25
by ricster
Frans in the Cape will give you the best honest advice and any assistance you need !!
Re: Diesel Patrol
Posted: 15 Jun 2016 05:59
by Michael
PaulvdMerwe wrote:Hoeveel kan mens nogal kry vir so patrol met n geblaasde motor. Myne is n 2002 3.0 di auto.
Wil jy verkoop Paul?
Re: Diesel Patrol
Posted: 15 Jun 2016 06:27
by PaulvdMerwe
Ja myne se motor het ook geblaas. Een week na ek n nuwe turbo en 3 duim exhaust op gesit het.
Michael, Nee ek wil nie graag verkoop nie, maar ek moet ongelukkig daai opsie oop hou. My patrol is nog baie mooi.
Re: Diesel Patrol
Posted: 15 Jun 2016 06:44
by Alex Roux
PaulvdMerwe wrote:Hoeveel kan mens nogal kry vir so patrol met n geblaasde motor. Myne is n 2002 3.0 di auto.
Ek weet van 'n 2005 model 3Did na facelift, wat gegaan het vir R50k.
Met meer ekstras ens maar ouer model dink ek dit is jou maksimum wat jy kan verwag.
Maar dit sal nogsteeds moeilik wees gegewe dat jy 'n ongedeerde 4.5 van die selfde ouderdom vir onder 100k kan kry.