Page 2 of 2
Re: Kgalagadi advice / tips!
Posted: 26 May 2016 12:11
by offroadbiker
Dink ons moet volgende jaar die river trip "omskep" in Kgalagadi Trip............ Ry mos die Nossob??

Re: Kgalagadi advice / tips!
Posted: 26 May 2016 13:24
by DawidT
Hmmm... hoekom nie?
Peter, hoe kom daardie voorste recovery punte / brackets wat ek twee jaar of meer terug by jou gekoop het vas op die Patrol?

Het jy nie dalk n foto nie?
Re: Kgalagadi advice / tips!
Posted: 26 May 2016 15:33
by Peter Connan
Dawid, daai goed pas nie op die 4.8 nie ne.
Ek dog jy koop dit vir jou GQ?
Re: Kgalagadi advice / tips!
Posted: 26 May 2016 15:51
by DawidT
Eish, was so lank terug gewees, al heeltemal vergeet vir watter een

. Cool, nou kort ek net n stel vir die GU.... het jy dalk vir my?

Re: Kgalagadi advice / tips!
Posted: 26 May 2016 18:47
by Peter Connan
Ek het niks wat pas op die 4.8 nie, want ek kan nie beteres maak as die standaard goed nie, en as ek hulle moet copy, gaan dit meer kos as om dit by Nissan te koop.
Re: Kgalagadi advice / tips!
Posted: 26 May 2016 19:59
by Stefan
offroadbiker wrote:Dink ons moet volgende jaar die river trip "omskep" in Kgalagadi Trip............ Ry mos die Nossob??

Nou praat jy!!
Re: Kgalagadi advice / tips!
Posted: 26 May 2016 20:25
by SJC
DawidT wrote:Eish, was so lank terug gewees, al heeltemal vergeet vir watter een

. Cool, nou kort ek net n stel vir die GU.... het jy dalk vir my?

So ruk terug het iandvl n hak gehad wat hy wou weg gee. Dit was op sy 4.5. Nie seker of dit nog beskikbaar is nie. (En of dit op n 4.8 sal pas nie

).
Re: Kgalagadi advice / tips!
Posted: 27 May 2016 06:44
by Peter Connan
Dit sal nie op die 4.8 pas nie Dawid.