Page 2 of 2
Re: 2015 Karoo and Southern Cape (maximising dirt road)
Posted: 11 Jan 2016 10:16
by Michael
Awesome trip report Alex, lyk of julle dit baie geniet het!
Re: 2015 Karoo and Southern Cape (maximising dirt road)
Posted: 11 Jan 2016 13:51
by Chris Skinner
Very interesting and informative - thanks for the report!
Re: 2015 Karoo and Southern Cape (maximising dirt road)
Posted: 11 Jan 2016 14:13
by Jorrie
Dankie vir die verslag Alex. Plekke soos Jan Kempdorp, Smitsdrift, Campbell en Griekwastad le vir my na aan die hart.
Re: 2015 Karoo and Southern Cape (maximising dirt road)
Posted: 11 Jan 2016 15:08
by David
Lekker trippie - jammer ons het nie meer tyd gehad om daai bier nie ... (Sal maar nie noem wat sy naam was nie

)
Re: 2015 Karoo and Southern Cape (maximising dirt road)
Posted: 11 Jan 2016 16:55
by Alex Roux
David wrote:Lekker trippie - jammer ons het nie meer tyd gehad om daai bier nie ... (Sal maar nie noem wat sy naam was nie

)
O ja, ek onthou die lager wat met 'n F begin.
Ek skuld jou een.
Re: 2015 Karoo and Southern Cape (maximising dirt road)
Posted: 11 Jan 2016 17:00
by Peter Connan
Dankie Alex,baie interesante plekke.
Daai area rondom Van Wyksvlei/Prieska/Kenhardt le my na aan die hart, my pa se familie kom van daar af.
Net terloops, my roete was meestal teerpad (JHB, Graaf Reinet, Willowmore, Oudtshoorn, Prins Albert, Stellenbosch, Karoo NP, Nieu Bethesda, Clocolan, JHB) en het 5100km total gegee. En ek dink jy het wyer gery.
Nou wonder ek maar net: het die gespaarde afstand opgemaak vir die swaarder brandstofverbruik?
Re: 2015 Karoo and Southern Cape (maximising dirt road)
Posted: 11 Jan 2016 20:15
by Alex Roux
Peter Connan wrote:
Net terloops, my roete was meestal teerpad (JHB, Graaf Reinet, Willowmore, Oudtshoorn, Prins Albert, Stellenbosch, Karoo NP, Nieu Bethesda, Clocolan, JHB) en het 5100km total gegee. En ek dink jy het wyer gery.
Nou wonder ek maar net: het die gespaarde afstand opgemaak vir die swaarder brandstofverbruik?
Dis vreemd? Ek het miskien minder rond gerits tussendeur.
Ek glo nie ek het enigsins brandstof gespaar nie.
Wanneer ek op grondpad was, was ek in 4H. So meer meerstand weens grond pad en weens twee prop shafts.
By tye was ek net onder 5km per liter. Maar dit het trails en tweespoor ingesluit.
My beste verbruik was tussen Bloemfontein en Jhb! Net onder 6.5km pl. Maar dit was 'n geduldige ry.
Maar ek vermoed hy is nie heeltemaal so ekonomies soos voorheen nie. Daar is 'n paar goed wat dalk skoongemaak kan word.
Re: 2015 Karoo and Southern Cape (maximising dirt road)
Posted: 12 Jan 2016 08:30
by Herrie
Miskien sal jy ook die PCV valve moet skoon maak vir beter petrol verbruik!
Re: 2015 Karoo and Southern Cape (maximising dirt road)
Posted: 13 Jan 2016 07:58
by offroadbiker
Re: 2015 Karoo and Southern Cape (maximising dirt road)
Posted: 13 Jan 2016 08:13
by Alex Roux
Herrie wrote:Miskien sal jy ook die PCV valve moet skoon maak vir beter petrol verbruik!
Ek het bietjie opgelees daaroor. Ek dink daar is 'n goeie kans dat hy die culprit is.

- PCV Valve.jpg (74.79 KiB) Viewed 3104 times