Page 2 of 3

Re: Starter Issues

Posted: 11 Jan 2016 12:30
by Herrie
Ek koop die start press button vir R48-00 en sit net 'n draad van die battery na die press button en van hom die draad na die solonoid en as jy hom druk dan werk die starter en as jy die ignition aansit dan sal die engin start as jy die knop druk. :thumbup:

Re: Starter Issues

Posted: 11 Jan 2016 17:08
by Peter Connan
I assume it's different then, because I bought one for my Y60 a couple of years ago?

Can you bridge out the wires at the switch to check that it's not the immobilizer?

Re: Starter Issues

Posted: 12 Jan 2016 05:15
by Michael
Peter, I asume its different as I asked the salesman to make double sure.

I have bridged out the wires at the switch with no joy.....pitty sure its the immonilizer

Re: Starter Issues

Posted: 12 Jan 2016 08:17
by Wilkie
Hi Michael jy moet ook net eers kyk of die ignition switch dalk nie foutief is nie .dit ia al jare lank n Nissan kwaal :think:

Re: Starter Issues

Posted: 12 Jan 2016 09:17
by Michael
Herri, dankie vir die raad, maar daai gaan my heel laaste uitweg wees.....

Errol, David stuur vir my n ignition so gaan hom toets sodra ek hom kry

Re: Starter Issues

Posted: 12 Jan 2016 12:26
by Herrie
Hi Micheal jy kan hom net so toets om seker te maak dat die ignition die probleem is.

Re: Starter Issues

Posted: 12 Jan 2016 13:13
by Michael
Goeie nuus, ek het lunch tyd gou by Pierre (die auto elec naby my) gestop en hy het sommer vinnig vinnig die probleem gekry.

Dit was toe my immobilizer gewees, hy het water ingekry met vrydag se harde reen. Lyk of my kar bietjie water in kry by die drywers kan waar die immobilizer sit, dit het presies op hom gedrip en die starting relay binne in die boksie beskadig.

Ek het vir nou dat hy net die relay bypass en nou kan ek darem weer ry :blonde:

Re: Starter Issues

Posted: 18 Apr 2017 08:26
by Mamba
My 4.8 starter's bendix packed up on the last day of my holiday in Mozambique. I managed to get the Patrol back to Centurion.

Where can I buy a new starter, as mine is pretty much worn?

Re: Starter Issues

Posted: 18 Apr 2017 09:12
by Wilkie
Mamba wrote:My 4.8 starter's bendix packed up on the last day of my holiday in Mozambique. I managed to get the Patrol back to Centurion.

Where can I buy a new starter, as mine is pretty much worn?
Vra vir Christo Bogertman vir die aftermarket plek waar hy die alternators koop..Hulle is so R2500.00
agente R12500.00

Re: Starter Issues

Posted: 18 Apr 2017 09:14
by Mamba
Dankie Wilkie, ek sal so maak.