Page 2 of 2

Re: Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 25 Jan 2016 13:18
by Lean
Hallo,

Watter van die kampe in Richtersveld sou julle aanbeveel of nie? Ek beplan om net by 3 te kamp, anders is dit te veel oppak en ry...

Richtersberg of De Hoop?

Groete
Lean

Re: Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 25 Jan 2016 14:07
by Marino4x4
Kokerboomkloof en Dehoop was die beter kampe van die waar ons was. Potjiespraam is naby die pad aan Namibie se kant. Die voertuie het heel aand daar geraas. Honde het ook geblaf. Kokerboomkloof was baie rustig. Het baie lekker gekamp daar. Dehoop is by die rivier. Baie mooi uitsig. Van die 3 kampplekke wat ons besoek het sal ek Kokkerboomkloof en Dehoop aanbeveel.

Re: Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 15 Feb 2016 08:23
by Lean
Good morning,

I need some more help and advise please...

I see on the website that the shop in Sendelingsdrift is only open on weekdays. Do you know if that is true? I will also try to contact them to confirm.

That will cause a problem as I drive into the park on Sunday from Ais Ais (that will be my last fuel before Sendelingsdrift).
Other questions

1. Can I take meat into Namibia? Ry mos deur Namibia na Richtersveld. Slaap een aand daar oor.
2. Should I be allowed to drive into Namibia with meat - Can I drive back into SA with the same meat?
3. Will one sparewheel be enough for the car and one for the trailer? Ek weet dit hang af hoe mens ry en ook maar van hoe gelukkig of ongelukkig mens is
4. Is daar braaiers in die Richtersveld by die kamplekke of vat mens saam?

Byvoorbaart dankie.

Groete,
Lean

Re: Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 25 Feb 2016 18:07
by Kagiso II
Lean wrote:Good morning, Hallo daa'

I need some more help and advise please...O K ???

I see on the website that the shop in Sendelingsdrift is only open on weekdays. Do you know if that is true? I will also try to contact them to confirm. The shop has virtually nothing in it .. Not sure if the fuel and shop operate the same hours .. I THINK it is different owners

That will cause a problem as I drive into the park on Sunday from Ais Ais (that will be my last fuel before Sendelingsdrift).
Other questions Contact PIETER van Wyk at the Park and ask what hours the fuel is available

1. Can I take meat into Namibia? Ry mos deur Namibia na Richtersveld. Slaap een aand daar oor. ek weet nie. steek maar weg by die grense OF koop vleis eers in Namibie
2. Should I be allowed to drive into Namibia with meat - Can I drive back into SA with the same meat? Die weet ik ooknie verseker nie
3. Will one sparewheel be enough for the car and one for the trailer? Ek weet dit hang af hoe mens ry en ook maar van hoe gelukkig of ongelukkig mens is Vat n ekstra binneband saam [en 'tire levers' en brake flued en natuurlik 'snot proppies] EN gaters.. GROOT gaters.
4. Is daar braaiers in die Richtersveld by die kamplekke of vat mens saam? Jippp - al die staanplekke het baksteen geboude braaiers [bring maar net jou eie rooster saam .. die apies en bĂ´jane skeit op die park se roosters [wanneer daar nie kampeerders is nie

Byvoorbaart dankie. 'S ha moooza plesier Bru

Groete,
Lean

Re: Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 26 Feb 2016 07:58
by Lean
Hallo Oom Mac,

Baie dankie - help baie!

Groete,
Lean

Re: Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 26 Feb 2016 10:24
by Marino4x4
Toe ons in die Richtersveld was, was daar nie braai arias nie. Daar was net klippe gepak in n sirkel. Daar mag dalk wees, maar dit was nie deur ons of die mense om ons gebruik nie. Ek het n raam saamgevat waar op my rooster kon staan.

Re: Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 09 Mar 2016 16:55
by rvanrooyen
Jy kon ook van Mata Mata in Namibia ingaan en dan na Ais Ais ry, meer goed om te sien.
Paar plekke op die pad tussen Ai Ais en Sendelingsdrift het skerp draaie, kyk na die spoed grens.
Voor jy oorgaan by Sendelingsdrift kon jy gaan shop in Rosh Pina (dink dis so 15-20km extra). Meer goed om te koop.
Vat maar braai toerusting saam.

Re: Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 14 Mar 2016 09:13
by Lean
Hi Roland,

Dankie vir die advies. Ek sal verseker by Rosh Pina omgaan voor ons by Sendelings drift ingaan. So bietjie opvul op wat als nodig is.

Ek sou graag van Mata Mata af gery het na Ais Ais, maar kamp ongelukkig daai laaste aand in Twee riviere, dus ry ek maar van daar af.

As ek vleis in Namibia koop, haan hul my weer in SA laat ingaan by Sendelingsdrift met Namibia vleis?

Groete
Lean