Page 2 of 8
Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 03 Dec 2015 07:37
by Wilkie
Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 03 Dec 2015 07:42
by Tinus lotz
Ek hoor jou ma daar is nie eers electric vensters nie daai bakkie is so old school soos hulle kom
Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 03 Dec 2015 11:01
by Kagiso II
Grend man .. waar is die OU bumper nou ??
Watter kleur gan jy hom maak ?? Wit ?? Swart ?? Silver ???
Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 03 Dec 2015 13:03
by Tinus lotz
Black is beatifull my oom enige ander kleur solank dit sawrt is

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 03 Dec 2015 15:36
by Alex Roux
Colour coded bumper vir die bakkie (soos in alles is wit), is in my opinie meer geskik vir die ouens wat vir die ander span kolf...
Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 03 Dec 2015 18:02
by Tinus lotz
Alex Roux wrote:Colour coded bumper vir die bakkie (soos in alles is wit), is in my opinie meer geskik vir die ouens wat vir die ander span kolf...
Netso
Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 03 Dec 2015 20:55
by Jules
Great Tinus, jy moet dat Labrador 4x4 Services in Senekal vir jou n agter bumper maak , hul is awesome het een vir my GQ gemaak
Shalom
Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 03 Dec 2015 22:03
by SJC
Hoe compatible is n staffy en 'n labrador?

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 04 Dec 2015 05:14
by Michael
SJC wrote:Hoe compatible is n staffy en 'n labrador?

Haha

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 04 Dec 2015 06:06
by Tinus lotz

- IMG-20151203-WA0004.jpg (148.83 KiB) Viewed 2245 times
Dit gaan n brakkige gedoente word....lol kom ons loer hooe lyk die finale product. ...