Page 2 of 2

Re: 16" rims for Y61

Posted: 27 Oct 2016 08:17
by Carel
Kagiso II wrote:Ek soek ook n paar 16" Patrol steelies .. 3 vir my sleepwa en 4 spaar vir die Inyathi.. wat prys jy vir joune ?? :biggrin:
Oom Mac, as jy nog nie reg gekom het nie, daar is iemand in Midrand wat rims het. Dit is Nissan rims (16 * 6.5jj) en die sentergat pas op my Safari, maar die offset is negatief en dit maak die spoorwydte so 3" smaller. Voor is dit nie 'n groot problem nie, maar agter kan die band baie na aan die chassis wees. Dit is dalk nie 'n problem op die sleepwa nie en kan in 'n noodgeval op die Safari/Patrol gebruik word. Hy het dan ook van die pro-white rims wat so 7" wyd is met 'n 30mm offset. Dit is Miguel 0 agt 2 49 ses 4 een een 6.

Re: 16" rims for Y61

Posted: 27 Oct 2016 08:25
by SJC
6.5jj is dieselfde rims wat op my bakkie is. moes 30mm spacers opsit om te verhoed dat hulle(bande) nie skuur nie.

Re: 16" rims for Y61

Posted: 01 Nov 2016 19:03
by Wilkie
Hier is hoe die stel lyk vir die gene wat belang stel

Re: 16" rims for Y61

Posted: 01 Nov 2016 22:12
by Wilkie
Spaar wiel studs en doppie