Page 2 of 2

Re: Klaar gesoek klaar gekoop

Posted: 24 Nov 2015 11:55
by JoshJ
Edward, baie nice. Hoop jyt many happy miles :thumbup:

Re: Klaar gesoek klaar gekoop

Posted: 24 Nov 2015 12:12
by EdwardWT
O ja voor ek vergeet om dit te noem. Die Patrol (ek se maar so want kar of voertuig of al die ander woorde klink so degrading as dit vir Patrols gebruik word. Dit MOET ook natuurlik met 'n hoofletter geskryf word :lol: ), elkgeval daar is 'n 'van der linde' sticker op die agterdeur. Nudge nudge wink wink :blonde: