Page 2 of 2

Re: Pieter Herbst

Posted: 16 Oct 2009 12:56
by Izak
Welkom Pieter.

Kar lyk baie mooi. Daai TJM is wat my wa kort............ Dringend

Re: Pieter Herbst

Posted: 29 Oct 2009 14:52
by yamiax
Dankie almal....

Dis 'n TJM Safari snorkel....die photo is geneem op die duine tussen die see en Bilene meer...

Re: Pieter Herbst

Posted: 29 Oct 2009 15:05
by JohnBoyZA
Pieter, Jan 2010, dan is ons daar vir n nag of wat.....

Re: Pieter Herbst

Posted: 30 Oct 2009 08:45
by JG Shields
Welkom Pieter. Ek glo ek't jou vroeg hierdie week in Midrand gesien.