Page 2 of 3
Re: Benoni Dunes Anyone?
Posted: 08 Oct 2015 20:17
by Wilkie
klink goed Michael...

Re: Benoni Dunes Anyone?
Posted: 08 Oct 2015 21:22
by Stefaansie
Peter Connan wrote:Wanner wil jy gaan Recce?
Piet,
Eks redelik maklik. Ons kan self more gaan.
Ek ken die plek redelik goed, maar ek kort n paar opinies. Joune sal goed wees!
Re: Benoni Dunes Anyone?
Posted: 09 Oct 2015 06:31
by Peter Connan
Ek moet pretoria toe voeter later, maar sal jou laat weet as ek terug is?
Re: Benoni Dunes Anyone?
Posted: 09 Oct 2015 08:29
by Tracer
More, ek het al n baie daar gaan ry en dit is baie fun. ek het ook so ruk trug by julle forum aangesluit en as julle vandag gan sal dit nice wees om van julle te ontmoet :salute
Re: Benoni Dunes Anyone?
Posted: 09 Oct 2015 08:38
by Stefaansie
Tracer wrote:More, ek het al n baie daar gaan ry en dit is baie fun. ek het ook so ruk trug by julle forum aangesluit en as julle vandag gan sal dit nice wees om van julle te ontmoet :salute
Lekker!!
Dan maak ons so.
Ek werk tot 2 uur op Vrydae, so ons kan rerig enige tyd bymekaar kom. Eks baie maklik. As sy sê sit, dan lê al...
Piet,
Ek sal vir jou co-ords kan deur stuur. Maar dis in elkgeval baie maklik om daar uit te kom. Dis net van Snake rd af.
Ons praat later.
Re: Benoni Dunes Anyone?
Posted: 09 Oct 2015 08:46
by Stefaansie
O ja,
Welkom by die beste Forum in die Land Henk!!

Re: Benoni Dunes Anyone?
Posted: 09 Oct 2015 09:04
by offroadbiker
Stefaansie wrote:Tracer wrote:Ek werk tot 2 uur op Vrydae, so ons kan rerig enige tyd bymekaar kom. Eks baie maklik. As sy sê sit, dan lê al...
Ek's ook maklik - trek sommer self my klere uit
Ongelukkig oppad "Bela Bela" to v middag maar volgende keer

Re: Benoni Dunes Anyone?
Posted: 09 Oct 2015 09:07
by Herrie
Ek vlieg vanaand Frankryk toe en kom eers volgende Saterdag terug so kan nie nou saam met julle gaan nie!
Re: Benoni Dunes Anyone?
Posted: 09 Oct 2015 09:11
by iandvl
Dis ook bietjie ver vir my - plus ek ry more in Rayton saam met die NORC. So ek is uit.
Kobus, veilige reise. Neem aan dit is bietjie koeler daai kant... :)
Re: Benoni Dunes Anyone?
Posted: 09 Oct 2015 09:41
by Michael
Post asb die coordinate, wil graag sien waar dit is