Page 2 of 5
Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)
Posted: 26 Nov 2015 14:54
by SJC
Hy het die prys in die eerste post ook verander.
"Last edited by Michael on 26 Nov 2015 05:33, edited 2 times in total."
Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)
Posted: 26 Nov 2015 18:09
by Michael
JoshJ wrote:Broer, jou oe add was 125K. Jou reduced price is 125k

Ha ha, ja ek het inderdaad die add se prys ook verander

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)
Posted: 21 Jan 2016 21:57
by SJC
Nog beskikbaar?
Ek het gelees in n ander thread oor mods wat op die 3.0 liters gedoen moet word om n handgranaat te voorkom.
Is dit iets om oor bekommerd te wees?
Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)
Posted: 21 Jan 2016 22:25
by Tinus lotz
Jip Fanus hy is was met hom ponta toe die December lekke patrol.
Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)
Posted: 21 Jan 2016 23:10
by SJC
En met betrekking tot die 3 liter handgranaat reputasie?
Is daar voorsorgmaatreels wat getref is/moet word, om dit te verhoed?
Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)
Posted: 21 Jan 2016 23:14
by SJC
Is die laaste ry/ agterste sitplekke beskikbaar?
Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)
Posted: 22 Jan 2016 06:12
by Tinus lotz
Ja dude agter seats is daar . Alles is reg
Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)
Posted: 22 Jan 2016 11:21
by OupaGawie
Michael wrote:Hi Gents
Agarob is for sale and I am helping Lourens to sell it. Allot of forum members might know this Patrol so here goes.
It's a 2002 3.0 GRX A/T with 297,000km on the clock. Lourens has taken very good care of it and has just been dyno tuned by SAC Boksburg. The engine is running beautifully and it has Cooper ST Max 267/75/16 tyres on with around 80% tread.
It has a snorkel, roofrack and bash plate installed as well.
Looking for R125,000 and I can arrange finance as well
Is die voertuig nog beskikbaar.
Ek ky al lank na a Patrol maar moet onmiddelik se dat dit eerder die voorkoms en die patrol se reputasie as my tegniese kennis is wat my in die patrol laat belangstel.
Ek het ook al by verskei mense gehoor dat die 3 liter diesel nie so betroubaar is soos die 4.2 diesel of die 4.5 en 4.8 petrol nie.
My behoefteis n betroubare voertuig - ons almal sin seker.
Vrou ry drie maal pe week 100km (50/50)
Ons is meer grondpad en sand ryers as klippe en dongas.
Groete
Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)
Posted: 22 Jan 2016 11:53
by Michael
Oupa Gawie,
Welkom by die forum en ja die Patrol is nog beskikbaar.
Soos jy se is betroubaarheid n belangrike aspek as mens n voertuig koop. Die 3.0 engine het ongelukkig n reputasie gekry as n onbetroubare engin, maar ek dink nie elke liewe 3.0 moet nou afgeskiet word as n engine wat jou langs die pad gaan los nie.
Lourens (eienaar van hierdie Patrol) wad Desember Mozambique toe met hom en het net onder 800km gekry met die main en sub tenk. Hierdie engine loop nog baie mooi en het nie probleme nie.
Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)
Posted: 22 Jan 2016 14:12
by Peter Connan
OupaGawie wrote:Ek het ook al by verskei mense gehoor dat die 3 liter diesel nie so betroubaar is soos die 4.2 diesel of die 4.5 en 4.8 petrol nie.
Welkom hier by ons.
Ek glo dit is waar. Maar ek voel dit moet in konteks geplaas word. Die 4.2 diesel en al die petrol Patrols is van die mees betroubare voertuie wat mens kan koop.
Ek glo die spesefike kar is net so betroubaar soos enige 14 jaar oue turbo-diesel bakkie. Dalk selfs meer, omdat sy enjin redelik onlangs oorgedoen is as gevolg van water wat in sy tenk gekom het.