Page 2 of 2
Re: Black Rhino Rims
Posted: 17 Sep 2015 07:37
by offroadbiker
Re: Black Rhino Rims
Posted: 17 Sep 2015 08:17
by SCUBA Patrol
Coooool

Re: Black Rhino Rims
Posted: 17 Sep 2015 08:30
by Carel
Johannes, "cool" beteken "it is not so hot", maar ek dink daai tekkies en rims lyk blerrie goed. Het jy jou Hilux ingeruil vir die Patrol?
Re: Black Rhino Rims
Posted: 17 Sep 2015 15:07
by Johannes van die See
Carel wrote:Johannes, "cool" beteken "it is not so hot", maar ek dink daai tekkies en rims lyk blerrie goed. Het jy jou Hilux ingeruil vir die Patrol?
Hi Carel
Ek het my Hilux privaat verkoop en n groot deposit op die Patrol neer gesit.
Ek kan nie se ek kyk terug nie, dis een helse stap vorentoe gewees in my opinie.
Ek maak nie Hilux sleg nie en sal weer een koop, maar jo die kar sleep my boot lekker waar my Hilux alles moes in span tot sy tong uit hang.
Dankie vir die komplimente almal

Re: Black Rhino Rims
Posted: 17 Sep 2015 15:16
by Johannes van die See
Net vir informasie.
Die Black Rhino rims kom met n CB (center bore) van 112mm, maar dis net die binniste 10mm wat 112mm gesny is, die res na die buite kant van die rim is 106mm
So, hy gaan nie oor n patrol se hub nie, ek moes steeds al die rims laat masjien na 110mm reg deur.
Indien jy die rims vir n ander voertuig soos n Hillux koop kry jy plastiek spogit ringe saam wat in die 112mm area in pas om die rim oor n voertuig se hub te center.
Ek het probeer soek na after market rims wat pas maar was onsuksesvol, moes maar iets koop wat ek kon aanpas.
Re: Black Rhino Rims
Posted: 17 Sep 2015 15:25
by Wilkie
Jis dit is awesome, geluk met daai Patrol
Re: Black Rhino Rims
Posted: 18 Sep 2015 09:00
by rvanrooyen
Baie mooi!!!