Page 2 of 16
Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 10 Aug 2015 20:52
by SJC
Dankie aan almal wat die trip moontlik gemaak het, en ook vir almal wat dit so 'n wonderlikke ervaring gemaak het. Regtig 'n wonderlikke groep mense gewees.
Ek kan nie wag vir die volgende een nie.
Hier is so paar van my muk-en-druk foto's...
P.S. my brandstof verbruik vir die trip was 5.3km/l - wat n +/-600km round trip vanaf huis na rivier en terug in sluit...
Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 10 Aug 2015 20:55
by Tinus lotz
Mooi man gooi nog

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 10 Aug 2015 20:58
by JoshJ
Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 10 Aug 2015 21:02
by SJC
is daar nie 'n maklikker mnanier om die foto's te laai as om een vir een te add nie?
Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 10 Aug 2015 21:35
by PathMaker
Hi Everyone
Graham & I would just like to say thank you to everyone that took part in this fantastic weekend. This is what life is all about... friends, family and a damn good time!
Thank you once again and safe travels to all.
PS. Wow Peter, photos are awesome!
Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 10 Aug 2015 21:40
by JoshJ
Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 10 Aug 2015 22:49
by Russ Kellermann
Looks Flippen EPIC!
Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Posted: 11 Aug 2015 06:37
by Peter Connan
Russ, it was, I promise!
Great pics guys.