Safari with Autobox

Please tell us about your DIY projects, tips and tricks
User avatar
ricster
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 5853
Joined: 13 Jan 2010 11:16
Full Name: Cedric Warner
Nickname: Cedric
Home Town: Alberton Gauteng
Current 4x4: '99 Nissan Patrol 4.2 Turbo Diesel
Home Language: English
Location: LA..... No not Los Angles ..... Lower Alberton, Gauteng
Has thanked: 591 times
Been thanked: 472 times

Re: Safari with Autobox

Post by ricster »

Very nice kobus !!!..... Jacques will have lekker fun in that machine !!!
Regards
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Safari with Autobox

Post by Herrie »

I believe that he will enjoy it. :thumbup:
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Safari with Autobox

Post by Herrie »

Ons is nou op vakansie en ek sal volgende naweek die automatic box in sit.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Safari with Autobox

Post by Herrie »

Ek het hierdie ook al gedoen en hoef nie die transferbox te skuif nie.
Attachments
Ratkas1A.jpg
Ratkas1A.jpg (169.13 KiB) Viewed 3241 times
Ratkas2A.jpg
Ratkas2A.jpg (293.85 KiB) Viewed 3241 times
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
davidvdm
Patrolman
Patrolman
Posts: 629
Joined: 13 Sep 2011 15:47
Full Name: David vd Merwe
Nickname: David - Hillbilly
Home Town: West Coast
Current 4x4: 1997 2.7TD Nissan Sani Mk3 4x4 SFA (SAFANI)
Home Language: English/Afrikaans
Has thanked: 4 times
Been thanked: 48 times
Contact:

Re: Safari with Autobox

Post by davidvdm »

Dis wat ek wil doen. Wens net die Sani se Slip joint se UJ's was die selle as die Safari se Transfer case Flange UJ. Maar ek hoor dis nie so nie en ek gaan iemand moet kry om die Sani se slip joint op die Safari se flange maak pas.
David - Bfreesani
1997 Nissan Sani MK3 2.7TD - Hillbilly (SAFANI)
MQ C200 SFA
MQ H260 LSD Rear
MQ Transfer as second low range
5" Lift
33"x12.5x15" tires on 8.5J rims - Want 35's
DIY rock sliders
DIY Snorkel
Madman EMS
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Safari with Autobox

Post by Herrie »

Ek het Vrydag na ons vakansie die manual ratkas afgehaal en Saterdag die automatiese ratkas begin in sit.

Sondag was alles amper klaar en Maandag het ek die engine prober start en toe kan die engine nie eers draai nie.

Ek het toe die ratkas los gemaak en toe kan die engine 'n bietjie draai maar nie start nie en het die ratkas weer afgehaal. Volgens die Manual behoort die torque converter en flywheel omtrent 3mm binne die ratkas wees maar met hierdie een is die flywheel omtrent 2mm buite die ratkas.

Ek het hom weer terug gesit met omtrent 6mm spacers en toe kan ek die engine start en toe ek meer olie ingooi toe kan ek uit die garage ry en het toe om die blok gery en in "D" bly hy omtrent net in 1ste rat en nou en dan gaan hy na 2de rat maar glad nie na 3de en 4de nie!

Het vanoggend weer gery en gaan bietjie makliker na 2de rat en toe skielik kan ek glad nie ry nie en vind dat die een pyp na die olie radiator het los gekom en baie olie verloor. Gelukkig het ek nog olie gehad en ingegooi en nou gaan hy bietjie viniger na 2de rat maar nog steeds nie na 3de en 4de rat nie. Toe ek by die huis kom toe sien ek die ratkas olie lek ook agter by die ratkas waar hy gekoppel is aan die transfer box.

Sal nog moet uitvind wat die problem is want die ouens sal vir my die ratkas wat ek vir hulle terug vat vervang met 'n ander een - ek weet nie of hy ook die selfde problem gaan he nie want die ratkaste is baie oud en hulle het ook vir my die verkeerde torque converter of flywheel gegee.

Die Safari ry baie lekker in "R", 1, 2 en die problem is net dat in "D" gaan hy nie na 3de en 4de nie.
Attachments
Ratkas Space.jpg
Ratkas Space.jpg (481.92 KiB) Viewed 3170 times
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Safari with Autobox

Post by Herrie »

Ek het ook nou uitgevind dat die automatiese ratkas 'n computer nodig het om die "D" ratte reg te kry.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
iandvl
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1831
Joined: 12 Jan 2015 13:26
Full Name: Ian de Villiers
Nickname: Ian
Home Town: Garsfontein
Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
Home Language: English
Has thanked: 451 times
Been thanked: 719 times

Re: Safari with Autobox

Post by iandvl »

Herrie wrote:Ek het ook nou uitgevind dat die automatiese ratkas 'n computer nodig het om die "D" ratte reg te kry.
Kobus - is dit ietsie wat jy darem kan laat werk ? Of sal jy eers 'n ECU kry wat reg is vir die enjin / ratkas kombinasie ?

Verskoning - ek is bietjie dom met die "automatiese" ratkaste....
Ian de Villiers

Patrol 4.5 GRX
Jurgens XT65 2x0 with Super Select Zero
ORRA: AG149
Wilkie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1402
Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 69 times
Been thanked: 92 times

Re: Safari with Autobox

Post by Wilkie »

Hi Herrie ,ek weet nie of daai model uit gekom het met n rekenaar nie maar dat met vacuum gewerk het het . Ek dink as jy op die kant van die ratkas kyk sal daar n valve body wees wat met vacuum werk en dit word op die manifold gekonnekteer ...... :think: :think:
Hoop dit help
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Safari with Autobox

Post by Herrie »

Ek het die pyp op die ratkas na die fuel injection was gemaak vir die vacuum (hoop ek het dit reg gedoen) en ek het die skakelaar op die petrol pedal wat krag na die ratkas vat as jy petrol trap ook gekoppel na die ratkas - langs die vacuum pyp op die ratkas.


Ons het 'n Workshop manual van die Skyline op die internet gekry wat wys dat daar 'n computer is. Ek het ook gister met 'n automatiese ratkas besigheid gepraat en ondat die ratkas nie 'n kabel na die feul injection het nie moet dit 'n computer he - daar is nog 4 drade aan die regterkant van die ratkas wat nog gekoppel moet word.

Ek het ook in die begin gedink dat die ratkas nie 'n computer nodig het nie.
Attachments
Ratkas2A1.jpg
Ratkas2A1.jpg (299.04 KiB) Viewed 3099 times
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
Post Reply

Return to “21. DIY Projects”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest