Page 2 of 3

Re: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug

Posted: 30 Jun 2015 20:55
by Kagiso II
Ek wag nog om van Mike te hoor .. die ander het reeds bevestig.
Dis ook nie net suspensie wat ons gaan aanraak nie.
Exhaust; Bande; "intercoolers" ook

Re: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug

Posted: 01 Jul 2015 10:14
by davidvdm
Oom, ek wil graag ook daar a draai maak. Ek dink ek kan iets leer oor hoe ek die Sani a Patrol kan maak.

Re: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug

Posted: 01 Jul 2015 22:57
by Kagiso II
Super Davy .. het jou TE lanklaas gesien [jy bly te naby aan die Vrystaat .. WWW ] Ek sit jou naam oppi lys

Re: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug

Posted: 03 Jul 2015 22:48
by Kagiso II
ek is bikki weg vir 2 of 3 weke .. sit jou naam op die lys: eerste 50 kom gratis .. die res kom verniet :oldtimer: :oldtimer:

Re: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug

Posted: 23 Aug 2015 18:00
by Kagiso II
Gents - PLEASE indicate if you want to attend the "INFO DAY" on 4x4 Suspensions & Exhausts, Radiators, Inter coolers,

CALMINI Suspensions will be there

VIPER EXhauhsts
And more surprises of EXPERTS addressing us on the issues we have with our 4x4's

Re: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug

Posted: 24 Aug 2015 07:07
by Wilkie
Goeie more Oompie,ek gaan ongelukkig nie die 29/08/2015 kan maak nie :thumbdown: :thumbdown:

Re: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug

Posted: 24 Aug 2015 08:13
by Herrie
Hi Mac, ongelukkig gaan ek nie daar kan wees nie want ek en Amanda gaan op vakansie van die 28ste af.

Re: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug

Posted: 24 Aug 2015 09:08
by SJC
I hope you guys will share the knowledge you gain, on the day, with the rest of us who cant make it. :thumbup:

Re: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug

Posted: 24 Aug 2015 10:28
by davidvdm
Sani staan nog in die inry sonder diesel pomp :redface: , maar ons het moontlik teen more klaring oor die geld sake wat my net genoeg tyd gee om die diesel pomp te gaan op tel en in die Sani te kry vir Saterdag. Anders gaan ek ook moet ontrek :thumbdown:

Re: Suspension / Exhaust ++ Info Day 29 Aug

Posted: 28 Aug 2015 13:46
by davidvdm
En daar gebeur dit toe nie. Sani staan nog sonder pomp en geen moontlikheid om hom voor naweek op pad te kry nie.

Ek gaan dit moet uitsit. :thumbdown: