Page 2 of 2
Re: Stofpad in die Noord-Kaap
Posted: 09 Apr 2015 15:58
by Jules
INSANE

Re: Stofpad in die Noord-Kaap
Posted: 09 Apr 2015 16:05
by JoshJ
Dit lyk sommer na vet pret. Sterkte met die skoon maak

Re: Stofpad in die Noord-Kaap
Posted: 09 Apr 2015 20:31
by Jorrie
Na 'n dag se werk is die Trollie half-skoon. Sal more verder moet skoon maak.
Re: Stofpad in die Noord-Kaap
Posted: 09 Apr 2015 20:55
by Tommie
Maats.
Hier by ons vat dit ook nie baja reen om jou so te laat gly nie. Wanneer dit so biekie gereen het kan ons nie wag om die paaie te gaan ry nie. Dit is werklik vet pret.