Page 2 of 2

Re: DIY storage/drawer system

Posted: 08 May 2015 11:52
by Stefan
baie netjies!

Re: DIY storage/drawer system

Posted: 11 May 2015 07:13
by offroadbiker
:thumbup:

Re: DIY storage/drawer system

Posted: 11 May 2015 10:06
by Michael
Lyk awesome Danie, wat het die hele storie jou gekos in tyd en geld?

Re: DIY storage/drawer system

Posted: 13 May 2015 17:32
by Nissan KingCab
Hier is n kort beskrywing van kostes:

R 1078.00 Hout (2 x 19mm Shuttrt ply, 1 x 12mm Pine ply)
R 592.00 Sliders vir laai en yskas (2 x 900mm, 2 x 650mm)
R 135.00 Bolts, washers & screws
R 65.00 Wood glue
R 120.00 Paint
R 125.00 Locks
R 190.00 Carpet tiles & contact adhesive

Totale uitgawe op materiaal R 2305.00

Nou kom ons by die duur gedeelte, arbeid! :lol:

Dit is op hierdie gebied waar mens baie geld spaar as mens dit self doen.

Tydperk om te maak as mens vol daarmee besig is, sonder enige stop vir kinders, werk of familie = 3dae.

8ure n dag teen R 300.00 n uur = R 7200.00 :surprised:

Ek het niks ingesluit vir die elektriese bedrading, battery en koppelings. Het dit reeds gehad maar dit kan jou nog n halwe dag besig hou om te voltooi.