Page 2 of 2

Re: 4.8 Coil Springs

Posted: 31 Aug 2015 12:13
by Tinus lotz
Ek weet nie haal een uit meet hom en dan find ons uit.... :rolling:

Re: 4.8 Coil Springs

Posted: 02 Oct 2015 14:09
by Wilkie
Hi manne ,ek is opsoek na 4.8 std coils,het nog n 4.5 GL opgespoor en wil hom net so bietjie lig
groete :helpsign: :helpsign:

Re: 4.8 Coil Springs

Posted: 02 Oct 2015 20:36
by Tinus lotz
Praat met josh hy het n stel 3.0l coils wat sal werk