Page 2 of 10

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 02 Apr 2015 18:03
by Tinus lotz
Sien Michael .......dirk fokus..... :salute: :rolling:

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 05 May 2015 08:56
by offroadbiker
Daarsy - so al die lang naweke vir April is nou verby en hopelik het almal een van die 3 gebruik om bietjie weg te breek.

Nou is dit egter tyd om 'n 4x4 naweek in te pas, dis al amper helfte van die jaar :surprised: So die wat nog lus is om ons te join vir die een, plak jou naam hier onder.

Ons gaan lekker speel en GROOT kuier ie pak die OBS eerste in :oldtimer:

Lysie

1. Dirk
2. Oelie
3. Chris B
4. Peter C
5. Mcrite
6. Tinus
7. Alex
8. Michael - Tentative
9. Schalk - Tentative

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 05 May 2015 10:14
by Michael
offroadbiker wrote:
Michael wrote:Julle ouens moet dit geniet, klink baie lekker!

Dis twee weke voor my Namibia trip so ek sal nie kan saam gaan nie
Ek sou nou juis dink jy moet saamkom om alles te toets en seker te maak dis 100% :oldtimer:
Ok laat ek so bietjie kyk na n paar dinge soos verlof en geld...... ek wil baie graag gaan, maar wil nie over commit op te veel goed nie
Soos dit reeds staan is ek in Namibia 4 Julie - 21 Julie, River trip en die duine trip

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 06 May 2015 11:54
by Carel
Weet iemand of die skole gesluit is op Maandag 15 Junie?

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 06 May 2015 12:11
by offroadbiker
Yep, amptelike skool vakansie.

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 06 May 2015 12:31
by Michael
Ok sit my naam maar op as "Tentative" indien moontlik

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 06 May 2015 12:45
by offroadbiker
Michael wrote:Ok sit my naam maar op as "Tentative" indien moontlik
So gemaak :thumbup:

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 06 May 2015 12:49
by Schalk
Sal my hardbody die roetes kan doen?
sal ook miskien saamgan net eers by die vrou hoor :lol:
soo kamp die hele tyd by buffalo gorge? en brei uit na ander roetes toe.
Groete schalk

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 06 May 2015 13:03
by Michael
Ek is seker jou Hardbody gaan nie n probleem he nie en buitendien is daar genoeg ander voertuie om te help met recovery :thumbup:

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 06 May 2015 13:07
by offroadbiker
Schalk wrote: Sal my hardbody die roetes kan doen?
sal ook miskien saamgan net eers by die vrou hoor :lol:
soo kamp die hele tyd by buffalo gorge? en brei uit na ander roetes toe.
Groete schalk
Yep, kamp is by BG vir die hele naweek. Daar is 2 roetes op die plaas om te ry. Dan kan die wat wil ook die Ribbok kloof roete gaan ry wat so 45km verder is vir 'n dag uitstappie.