Page 2 of 2

Re: 2000 Patrol 4.5 GL (R85000 neg)

Posted: 31 Mar 2022 20:43
by nyo
I am not getting to open the attachment pics

Re: 2000 Patrol 4.5 GL (R85000 neg)

Posted: 31 Mar 2022 20:51
by SJC
OP was in 2014....

Re: 2000 Patrol 4.5 GL (R85000 neg)

Posted: 31 Mar 2022 21:56
by Reenen
@admins: ban asb alle voertuig verkope. Groot asb…

Re: 2000 Patrol 4.5 GL (R85000 neg)

Posted: 31 Mar 2022 21:57
by Reenen
SJC wrote:OP was in 2014....
Dankie tog

Re: 2000 Patrol 4.5 GL (R85000 neg)

Posted: 31 Mar 2022 22:19
by SJC
:lol: versoeking te groot?

Re: 2000 Patrol 4.5 GL (R85000 neg)

Posted: 31 Mar 2022 22:50
by Reenen
SJC wrote::lol: versoeking te groot?
My mecchie is gister uniondale toe om n LD28 te gaan haal.
Hy is vandag kaap toe om n patrol running chassis en stel 37 super swampers te gaan haal
Hy gaan more teslaarsdal toe om nomad te gaan haal
Dinsdag vat hulle die lorrie en kar treiler om my 1964 g60 en nog n patrol rolling chassis in vredenburg by peter te gaan haal.
Vrydag ry ons op om my dc patrol en die 4.2 wat ek by dez, en n 70’s chev luv te gaan haal.

My 2 3.0 patrols moet maar met n lorrie af kom.

Ek het n 16 bay garage. Ek bou nou n 24+12 by. Hulle is basies klaar vol…

Ek het n probleem

Re: 2000 Patrol 4.5 GL (R85000 neg)

Posted: 01 Apr 2022 06:37
by Alex Roux
Reenen wrote: 31 Mar 2022 22:50

So, presies hoeveel Patrols het jy nou? (G60, MQs, GQs en GUs).
Ek wil graag vir my vrou vertel, dan he ek self minder moeilikheid.

Re: 2000 Patrol 4.5 GL (R85000 neg)

Posted: 01 Apr 2022 11:34
by Reenen
Alex Roux wrote:

Dink 22 of 23 of 24

Re: 2000 Patrol 4.5 GL (R85000 neg)

Posted: 01 Apr 2022 12:11
by Alex Roux
Reenen wrote: 01 Apr 2022 11:34Dink 22 of 23 of 24
Klink amper soos Zuma. Hy weet ook nie presies hoevel kinders hy het nie. :rolling:

Re: 2000 Patrol 4.5 GL (R85000 neg)

Posted: 01 Apr 2022 20:58
by Reenen
Meer soos in wanneer tel dit as n kar…

As jy n landy het, en jy strip hom down om hom te rebuild, het jy n landy?

As jy genoeg parte het om 3 patrols te bou, maar hulle kom van 6 karrre, het jy parte of 3 patrols?

Ek het 21 patrols, en genoeg parte vir seker nog 5 of 6. Ek moet net tyd kry om parte in mekaar te sit