Page 2 of 2
Re: Awning, bash and skidplates
Posted: 05 Dec 2014 19:35
by andredurand
Re: Awning, bash and skidplates
Posted: 06 Dec 2014 05:35
by Peter Connan
Plesier Andre
Daai is die Patrol op die forum met die mees volledige stel PC-toerusting. Al wat nog kort, is die leer. Hoop jy gaan dit binnekort regstel?

Re: Awning, bash and skidplates
Posted: 07 Dec 2014 08:05
by Tinus lotz
Ek het baie fotos van daai lorrie....sal bietjie soek en plak

Re: Awning, bash and skidplates
Posted: 07 Dec 2014 16:52
by andredurand
Ek soek in roof rack met in seerhart virdie patrol
Re: Awning, bash and skidplates
Posted: 11 Jan 2015 18:12
by Billtong
Hi Peter, do you still have bash plates available? for 3.0TDI 2004
Re: Awning, bash and skidplates
Posted: 12 Jan 2015 09:04
by Wheels
Ek het 'n vol lengte Frontrunner slime line een beskikbaar vir 2K.
Re: Awning, bash and skidplates
Posted: 12 Jan 2015 11:44
by Tinus lotz
Ek soek hom asb....gee my n lui vir jou pm gestuur
Re: Awning, bash and skidplates
Posted: 12 Jan 2015 13:09
by offroadbiker
Peter Connan wrote:Plesier Andre
Daai is die Patrol op die forum met die mees volledige stel PC-toerusting.
Al wat nog kort, is die leer. Hoop jy gaan dit binnekort regstel?

Ja asseblief
